Bok Radio 98.9fm (@bokradio) 's Twitter Profile
Bok Radio 98.9fm

@bokradio

Kaapstad se jongste progressiewe Afrikaanse Radiostasie, met volwasse kontemporêre program inhoud. Beskikbaar op 98.9fm en bokradio.radiostream.co.za

ID: 278982888

linkhttp://bokradio.radiostream.co.za calendar_today08-04-2011 10:46:59

34,34K Tweet

22,22K Followers

679 Following

Bok Radio 98.9fm (@bokradio) 's Twitter Profile Photo

Die voormalige Springbokrugbyspeler, Dawie Snyman Sr. is vroeër vandag op die ouderdom van 76 oorlede. Snyman het sy toetsbuiging in 1972 gemaak en daarna die Springbokke in 10 toetse verteenwoordig. #RIV

Die voormalige Springbokrugbyspeler, Dawie Snyman Sr. is vroeër vandag op die ouderdom van 76 oorlede.

Snyman het sy toetsbuiging in 1972 gemaak en daarna die Springbokke in 10 toetse verteenwoordig.

#RIV
Bok Radio 98.9fm (@bokradio) 's Twitter Profile Photo

Vandag is Wêreldmuskietdag waartydens bewustheid geskep woord oor die gevare wat muskiet-oordraagbare siektes inhou. Vanjaar se tema is "Versnelling van die stryd teen malaria vir 'n billiker wêreld"

Vandag is Wêreldmuskietdag waartydens bewustheid geskep woord oor die gevare wat muskiet-oordraagbare siektes inhou. Vanjaar se tema is "Versnelling van die stryd teen malaria vir 'n billiker wêreld"