
Bosveld Stereo 107.5
@bosveldstereo
Die Hart Van Goud - Ons speel al jou gunstelinge, heeldag lank. 0122590953/66
Whatsapp 064 115 2281
ID: 313277206
http://www.bosveldstereo.co.za 08-06-2011 12:14:41
16,16K Tweet
6,6K Followers
541 Following

Maandag 29 April '24 om 11 uur kuier Juanita du Plessis by Eddie Dippenaar in die ateljee! Sy kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "Ek Belowe" en ook oor haar optrede by ons Blikkiesfees! Ons Belowe môre gaan nie 'n blou Maandag wees nie, met Juanita wat by ons kom kuier! CO_Productions


Vrydag 3 Mei om 11 uur kuier Brandon #eloffie saam Eddie Dippenaar in die ateljee! Hy kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Elke Liewe Ding"! Ons hou van Eloff, en ons luisteraars doen! Select Musiek


Blikkiesfees Saterdag 1 Junie 2024 se kunstenaarslys! CO_Productions Juanita du Plessis Ernie Bates Fatman Brümmer Prop Ruan Josh Vocal Events Jakkielouwamptelik Arno jordaan Dominique Jaycee Crause Caroline Bosch Cordelia #Dodonyoka #West #Klawer #Tolbos #Mirandi



Ons is nogal bekend daarvoor om elke jaar rondom die Blikkiesfees so geheime kunstenaar nader aan die tyd bekend te maak!! Hierdie jaar is geen uitsondering nie! Kan julle raai wie dit is ….. nee dit is nie Steve Hofmeyr nie hy is dan in die Kaap! Lekker raai!


Vrydag 7 Junie om 14:05 kuier Andriette Norman saam met Jeandri Fourie in die ateljee! Sy kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "Vlerke in die Wind", julle gaan verseker daarvan hou! Ons sien werklik uit na haar besoek! Presave hom nou en sing more saam: vyd.co/Vlerkeindiewind


Dinsdag 23 Julie om 14:05 kuier RealeRouxMusic saam met Jeandri Fourie in die ateljee. Sy kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "Kaalvoet in die Reen Dans" en sy kom ons ook alles vertel oor die Afri-Indie Onafhanklike Kunstenaartoekennings!


Hier is 'n kompetisie wat jy graag sal wil wen! Luister môre tussen 09:00 en 10:00 na Eddie Dippenaar se program om 2 kaartjies te wen na Boys R Back - Emperors Palace Sondag 4 Aug om 16:00. Dankie CO_Productions Ruan Josh Willem Botha #LeeScott Germandt Geldenhuys Reynardt Hugo


Woensdag 31 Julie om 14:05 kuier #Mirandi by Jeandri Fourie in die ateljee! Sy kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "Wille Sarie", ons tel al die ure af om weer te sien! #ColeskeArtistManagement Die Kontrak


Woensdag 7 Augustus 2024 om 14:05 kuier #DirkvanderWesthuizen by Willem Engelbrecht in die ateljee. Hy kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Titanic" wat alreeds op ons Top 20 is! Dankie Dirk ons sien uit na jou kuier hier by ons! Select Musiek


Dinsdag 20 Augustus om 14:05 gesels Jeandri Fourie met André Swiegers oor sy nuwe enkelsnit "Die Stad Is Te Veel". Ja soms raak alles seker te veel maar by Bosveld Stereo sal André kan ontspan.


Eerste keer by ons in die ateljee! Dankie Ivan Roux wat 'n aangename borrelende persoonlikheid! Ons hou verseker net so baie van hom as wat ons van sy musiek hou! Universal Musiek @UMGMusiek CO_Productions


Donderdag 29 Augustus om 14:05 gesels Jeandri Fourie met Steve Hofmeyr oor geen ander rede as dat Steve môre 60 jaar oud is! Jy lyk voorwaar nog baie goed Steve en klink beter as ooit! Hierdie is 'n groot een Steve en ons vier dit saam met jou! The Marketing Zoo


Woensdag 4 September om 14:05 kuier Gerhard Steyn by Jeandri Fourie in die ateljee! Hy kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Tenk Vol Diesel Liefling" wat al klaar op ons Top 20 pryk! Coleske Artist Management


Vrydag 6 September om 11 uur kuier Shakira Peach by Eddie Dippenaar! Sy kom gesels oor haar 2de enkelsnit "Spook! Kom.ontmoet saam.met ons vir Shakira! Select Musiek



Sy lyk so goed en gesels met almal soos ou vriende doen! Wat 'n lekker onderhoud met Lianie May Sy laat verseker 'n merk waar sy gaan ons almal wou haar net so bietjie langer by ons hou! Dankie Barry dat jy altyd saam kom ons waardeer jou net so baie! Universal Musiek @UMGMusiek



