
Candy Benson
@candybenson
Chart-topping South African singer | Ghoema Nominee | Latest single 'Kiss you forever' out now - youtube.com/watch?v=GcYYu3…
ID: 211813624
http://www.candybenson.co.za 04-11-2010 10:11:49
1,1K Tweet
1,1K Followers
0 Following


Dankie vir die lekker gesels! Voel sommer of jy in die studio was Candy Benson ! Kry nou haar nuwe enkelsnit #WhereUWannaGo op alle digitale platforms! 90.6FM Stereo Daniel Baron


#CandyBenson kuier in die ateljee tussen 13:00 & 14:00. #LunchPunch (12:00-15:00) 📻 Francois v Rensburg



Candy Benson GROOTfm 90.5 What a pleasure. Always so nice to see you Candy. Well done with a beautiful song. Love the acoustic version!! #WhereUWannaGo Daniel Baron



And more good music being created. Candy Benson has achieved hits in both the Afrikaans and English genres. Amped to be co-writing & producing her next English hit 💥




Ons speel vanmiddag so 16:15 Candy Benson se nuwe enkelsnit "7 Dae In Die Somer" by Ruaan pienaar . Kom geniet dit saam met ons dis 'n mooi een!






Vanoggend om 11 uur kuier Candy Benson saam met Eddie Dippenaar in die ateljee. Sy kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "Sewe Dae In Die Somer" en ons gaan haar ook vir die eerste keer verwelkom by ons nuwe kantore! Christien De Klerk Marketing



