HEMELBESEM (@hemel_besem) 's Twitter Profile
HEMELBESEM

@hemel_besem

ROWWE JACK: youtu.be/s9I8idtdfg0
MULTI AWARD WINNING ARTIST RADIO DJ @zarsg #TVPresenter @Pasellatv FOR BOOKINGS: [email protected]

ID: 473924872

linkhttp://www.hemelbesem.co.za calendar_today25-01-2012 13:33:58

19,19K Tweet

10,10K Followers

9,9K Following

HEMELBESEM (@hemel_besem) 's Twitter Profile Photo

As die Here nie wag hou oor ons grondgebied nie, tevergeefs hou die wagter wag... #wagter #grondgebied #!urikam instagram.com/p/CRCHREAn5yM/…

Esté Gross (@estegross) 's Twitter Profile Photo

Volgende week is 'n grooot week! I.p.v #tbt hier is vir jou 'n voorsmaak van wat vlg week Do. 31 Mrt gebeur: Ek, HEMELBESEM UP Youth Choir ATKV Starburst Promotions het 'n baie spesiale Paaslied vol hoop wat ons met die hele land gaan deel. #DEURDIESTORM Foto: Marike du Plessis

Volgende week is 'n grooot week! I.p.v #tbt hier is vir jou 'n voorsmaak van wat vlg week Do. 31 Mrt gebeur: Ek, HEMELBESEM  UP Youth Choir ATKV Starburst Promotions het 'n baie spesiale Paaslied vol hoop wat ons met die hele land gaan deel. #DEURDIESTORM Foto: Marike du Plessis
HEMELBESEM (@hemel_besem) 's Twitter Profile Photo

"Barry kom in!...die Besem se gevee word weer in die verte gehoor.." (2019 radio1 #netherlands) #knopindiekeel #thanksbarry @ Netherlands instagram.com/p/CiOAReyreDL/…

HEMELBESEM (@hemel_besem) 's Twitter Profile Photo

Ons almal moet erken ons voel dié. Ons moet ook besef dat dit nie iets is waarop ons die toekoms kan bou nie. Deal met dit tot op die diepste vlak. As julle kla gefight is oor industrie, geld, grond rykdom en al die ander goed wat soortgelyk is, wag ons hier. Thanks. #KhoiSanVolk

Ons almal moet erken ons voel dié. Ons moet ook besef dat dit nie iets is waarop ons die toekoms kan bou nie. Deal met dit tot op die diepste vlak. As julle kla gefight is oor industrie, geld, grond rykdom en al die ander goed wat soortgelyk is, wag ons hier. Thanks. #KhoiSanVolk
Esté Gross (@estegross) 's Twitter Profile Photo

Vir ons is 'n Seun gebore, en daarom kan ons sing: Ons sal aanhou glo Jesus sal weer kom U lig skyn in die duisternis U het die dood oorwin Lirieke uit: DEUR DIE STORM CommonGroundCollective HEMELBESEM UP Youth Choir ATKV Starburst Promotions youtube.com/watch?v=FEGg4E…

Vir ons is 'n Seun gebore, en daarom kan ons sing:
Ons sal aanhou glo
Jesus sal weer kom
U lig skyn in die duisternis
U het die dood oorwin
Lirieke uit: DEUR DIE STORM CommonGroundCollective HEMELBESEM  UP Youth Choir ATKV  Starburst Promotions  youtube.com/watch?v=FEGg4E…