Irene-Louise Van Wyk
@irene_louise
Singer β’
JAN ASSEBLIEF nou ooral digitaal beskikbaar! Besprekings by - [email protected]
ID: 1012782422
https://linktr.ee/IreneLouiseVanWyk 15-12-2012 08:36:58
7,7K Tweet
1,1K Followers
34 Following
Disneyland Parys vier vanjaar sy 30ste bestaansjaar. Dit is dus gepas dat die Afrikaanse sangeres Irene-Louise van Wyk onlangs haar 30ste verjaardagvieringe by diΓ© pretpark begin het. #huisgenoot #afrikaans #bekendes #verjaarsdag Irene-Louise Van Wyk netwerk24.com/huisgenoot/bekβ¦
Ken jy al die woorde van My Volgende Fout wat ek saam met Irene-Louise Van Wyk doen? Wel jy beter dit gou leer as jy op Saterdag, 20 Augustus saam met ons kom kuier in Kimberley. Ons is by Bella Cardi. Daar gaan lekker kosstalletjies en 'n kontantkroeg wees. Sien jou daar!
#AmptelikeBokRadioTop30 met Kyle Frick op No 23 Irene-Louise Van Wyk met Beheer Verloor * Week 1
#AmptelikeBokRadioTop30 met Kyle Frick op No 18 Irene-Louise Van Wyk met Beheer Verloor * Week 2
#AmptelikeBokRadioTop30 met Kyle Frick op No 14 Irene-Louise Van Wyk met Beheer Verloor * Week 3
#AmptelikeBokRadioTop30 met Kyle Frick op No 4 Irene-Louise Van Wyk met Beheer Verloor * Week 6
#AmptelikeBokRadioTop30 met Kyle Frick op No 1 Irene-Louise Van Wyk met Beheer Verloor * Week 10
#AmptelikeBokRadioTop30 met @duplooyheinrich op No 1 Irene-Louise Van Wyk met Beheer Verloor * Week 11