Louise Jooste (@joostel) 's Twitter Profile
Louise Jooste

@joostel

ID: 1539052502

linkhttp://rsg.co.za calendar_today22-06-2013 16:29:35

746 Tweet

322 Followers

207 Following

Kuier Tydskrif (@kuierofficial) 's Twitter Profile Photo

GEBORG: Kom vier saam RSG (RSG 100-104FM) 85 jaar van Afrikaanse Radio in Oktober met ā€˜n reeks aanbiedinge en ’n eksklusiewe konsert. Lees hier meer oor die programme oppad: netwerk24.com/netwerk24/Kuie…

RSG 100-104FM (@zarsg) 's Twitter Profile Photo

Luister vanaand 20:00 na #UEieKeuse met Willem Pelser vir besonderhede oor hoe jy kaartjies kan kry vir die spesiale U EIE KEUSE-konsert ter viering van #85JaarvanAfrikaanseRadio

SABC (@sabcportal) 's Twitter Profile Photo

SABC’s only Afrikaans radio station, RSG 100-104FM, celebrates 85 years of successful and excellent broadcasting, with programming and music that is relevant, stimulating and entertaining.

SABC’s only Afrikaans radio station, RSG 100-104FM, celebrates 85 years of successful and excellent broadcasting, with programming and music that is relevant, stimulating and entertaining.
RSG 100-104FM (@zarsg) 's Twitter Profile Photo

Jou kitsgids vir al die vieringe van 85 Jaar van Afrikaanse radio: rsgplus.org/rsg-vier-so-85… #85JaarVanKleurEnKlank

Jou kitsgids vir al die vieringe van 85 Jaar van Afrikaanse radio:
rsgplus.org/rsg-vier-so-85…
#85JaarVanKleurEnKlank
Louise Jooste (@joostel) 's Twitter Profile Photo

Saterdag het jy ā€˜n afspraak met RSG en ā€˜n regstreekse uitsending van die U Eie Keuse-konsert! Met Eddie Clayton as dirigent en soliste Bongani Kubheka, Ockie Vermeulen, Ian Siemers, Magdalene Minnaar, Heinrich Sutton, Leon Gropp, Zanta Hofmeyr en Hlengiwe Mkhwanazi.

ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Afrikaanse radio is 85 jaar oud. Wat 'n voorreg om dit saam met RSG te vier wat ons elke dag inlig, opvoed en vermaak in ons geliefde taal. Ons sien uit na nog baie jare van saamkuier in Afrikaans. #Afrikaans #radio RSG 100-104FM

Afrikaanse radio is 85 jaar oud. Wat 'n voorreg om dit saam met RSG te vier wat ons elke dag inlig, opvoed en vermaak in ons geliefde taal. Ons sien uit na nog baie jare van saamkuier in Afrikaans.
#Afrikaans #radio RSG 100-104FM
Louise Jooste (@joostel) 's Twitter Profile Photo

Vandag was die dag! 85 jaar van Afrikaanse radio by RSG 100-104FM Ons het heerlik feesgevier op kantoor in Aucklandpark. Dit was net West Pack Lifestyle se ballonne, koek en kuier.

Vandag was die dag! 85 jaar van Afrikaanse radio by RSG 100-104FM Ons het heerlik feesgevier op kantoor in Aucklandpark. Dit was net West Pack Lifestyle se ballonne, koek en kuier.
RSG 100-104FM (@zarsg) 's Twitter Profile Photo

In ons volgende nuusbrief: * Hoogtepunte van ons 85 jaar vieringe van Afrikaanse radio * Wat jy kan verwag met RSG Kersfeesprogram? * MariĆ«tta Kruger kry ā€˜n spesiale toekenning Teken in by control.mailblaze.com/index.php/list…

In ons volgende nuusbrief:
* Hoogtepunte van ons 85 jaar vieringe van Afrikaanse radio
* Wat jy kan verwag met RSG Kersfeesprogram?
* MariĆ«tta Kruger kry ā€˜n spesiale toekenning

Teken in by control.mailblaze.com/index.php/list…
EstƩ de Klerk (@estedeklerk) 's Twitter Profile Photo

RSG|MAANDAG|5DES|8:30|Skakel in vir 'n spesiale dokumentĆŖr waarmee RSG 100-104FM sy Kersfees-veldtog afskop. @CoeniedVilliers skryf 'n spesiale lied oor d Kersfees 1914 Wapenstilstand & bring hoop aan minderbevoorregtes.

RSG|MAANDAG|5DES|8:30|Skakel in vir 'n spesiale dokumentĆŖr waarmee RSG 100-104FM sy Kersfees-veldtog afskop. @CoeniedVilliers skryf 'n spesiale lied oor d Kersfees 1914 Wapenstilstand & bring hoop aan minderbevoorregtes.
Louise Jooste (@joostel) 's Twitter Profile Photo

Urgently attend to block 13 @CityPowerJhb City Power call ref is CPWEB3845081 Power not on after loadshedding. Yesterday also issues and sat 12 hours without electricity in Glenanda!

RSG 100-104FM (@zarsg) 's Twitter Profile Photo

Gratis konsert, Concerto’s op Klawers, op 4 Junie by SAUK se M1-ateljee in Aucklandpark in Johannesburg. Stuur e-pos na [email protected] om te bespreek voor 1 Junie.

Gratis konsert, Concerto’s op Klawers, op 4 Junie by SAUK se M1-ateljee in Aucklandpark in Johannesburg. Stuur e-pos na admin@brooklyntheatre.co.za om te bespreek voor 1 Junie.