KKNK (@kknkfees) 's Twitter Profile
KKNK

@kknkfees

Baie dankie dat jy jou kunste-fix in 2024 op Oudtshoorn kom kry het! Die 29ste KKNK word van Dinsdag 1 tot Sondag 6 April 2025 in die Klein Karoo aangebied.

ID: 156568445

linkhttp://www.kknk.co.za calendar_today17-06-2010 08:18:34

10,10K Tweet

18,18K Followers

6,6K Following

KKNK (@kknkfees) 's Twitter Profile Photo

Hier is Netwerk24 se “ABC van vanjaar se KKNK". Watter ietse is ook op jou ABC-lys – het jy dalk ander ook? 📚 Lees meer op Netwerk24 netwerk24.com/netwerk24/kuns… 📅 1 tot 6 April 2025 📍 Oudtshoorn #KKNK2025, geborg deur Absa South Africa #Aldieietse #ABC

Hier is Netwerk24 se “ABC van vanjaar se KKNK".

Watter ietse is ook op jou ABC-lys – het jy dalk ander ook?

📚 Lees meer op Netwerk24  netwerk24.com/netwerk24/kuns…

📅 1 tot 6 April 2025
📍 Oudtshoorn

#KKNK2025, geborg deur Absa South Africa

#Aldieietse #ABC
KKNK (@kknkfees) 's Twitter Profile Photo

“Die meevoerende drama ‘Annie+Helen’ het met 10 die meeste benoemings vir vanjaar se Kannapryse losgeslaan. Die Kannas vereer prestasie op die KKNK op Oudtshoorn en word op ’n spesiale toekenningsaand op 15 Mei in Kaapstad oorhandig.” – Netwerk24: netwerk24.com/netwerk24/kuns…

Baie sterkte aan almal betrokke by vanjaar se Suidoosterfees in Kaapstad! Die fees begin vandag (Woensdag 30 April) en word tot Sondag 4 Mei by Artscape aangebied. Kry jou program aanlyn, kaartjies by Webtickets én geniet elke oomblik. 📅 30 April tot 4 Mei 📍 Suidoosterfees

Baie sterkte aan almal betrokke by vanjaar se Suidoosterfees in Kaapstad!

Die fees begin vandag (Woensdag 30 April) en word tot Sondag 4 Mei by Artscape aangebied.

Kry jou program aanlyn, kaartjies by Webtickets én geniet elke oomblik.

📅 30 April tot 4 Mei
📍 Suidoosterfees
KKNK (@kknkfees) 's Twitter Profile Photo

“ ‘KUNS’ het stof in die oë van ander geskop by die Kanna-pryse. Dit het vyf Kannas opgeraap. Die jaarlikse Kannas is Donderdagaand op ’n spesiale geleentheid by die NASDAK in Kaapstad aangekondig.” 📖 Lees meer op Netwerk24: netwerk24.com/netwerk24/kuns…

“ ‘KUNS’ het stof in die oë van ander geskop by die Kanna-pryse. Dit het vyf Kannas opgeraap. Die jaarlikse Kannas is Donderdagaand op ’n spesiale geleentheid by die NASDAK in Kaapstad aangekondig.”

📖 Lees meer op Netwerk24: netwerk24.com/netwerk24/kuns…
KKNK (@kknkfees) 's Twitter Profile Photo

Welkom by die KKNK se Kannas! Geniet ’n wonderlike oorsig van dié besonderse geleentheid wat verlede week by Nasdak in Kaapstad aangebied is. Heerlike MCC vir die aand is geborg deur Checkers en wyn deur Cape Fynbos Wines & Spirits: kknk.co.za/kknk/kanna-wen… 🎥 SA FilmWorx

KKNK (@kknkfees) 's Twitter Profile Photo

Programaansoeke vir die 30ste KKNK, van 28 Maart tot 4 April 2026 op Oudtshoorn, kan nou aanlyn ingedien word! Al die nodige inligting, waaronder programriglyne vir KKNK 2026, is op die webblad beskikbaar: kknk.co.za/kknk-2026-prog… #KKNK2026 #KKNK30 #ProgramAansoeke

Programaansoeke vir die 30ste KKNK, van 28 Maart tot 4 April 2026 op Oudtshoorn, kan nou aanlyn ingedien word!

Al die nodige inligting, waaronder programriglyne vir KKNK 2026, is op die webblad beskikbaar: kknk.co.za/kknk-2026-prog…

#KKNK2026 #KKNK30 #ProgramAansoeke
KKNK (@kknkfees) 's Twitter Profile Photo

Dien nou jou programaansoek vir KKNK 2026 aanlyn in! Die 30ste KKNK word van 28 Maart tot 4 April 2026 op Oudtshoorn aangebied. Al die inligting vir programaansoeke is aanlyn beskikbaar. 📅 Sluitingsdatum 14 Julie 2025 om middernag 🖥️ Meer inligting: kknk.co.za/kknk-2026-prog…

Dien nou jou programaansoek vir KKNK 2026 aanlyn in! Die 30ste KKNK word van 28 Maart tot 4 April 2026 op Oudtshoorn aangebied. Al die inligting vir programaansoeke is aanlyn beskikbaar.

📅 Sluitingsdatum 14 Julie 2025 om middernag
🖥️ Meer inligting: kknk.co.za/kknk-2026-prog…
KKNK (@kknkfees) 's Twitter Profile Photo

Good luck to everyone involved at The National NationalArtsFestival in Makhanda! The festival kicked off today (Thursday 26 June) and is presented throughout Makhanda (Grahamstown) until Sunday 6 July. Get the full festival programme and tickets online. VIVID. BOLD. UNFILTERED.

Good luck to everyone involved at The National NationalArtsFestival in Makhanda! The festival kicked off today (Thursday 26 June) and is presented throughout Makhanda (Grahamstown) until Sunday 6 July. Get the full festival programme and tickets online.

VIVID. BOLD. UNFILTERED.
KKNK (@kknkfees) 's Twitter Profile Photo

Voorspoed aan almal wat op die verhoog én agter die skerms betrokke is by hierdie jaar se Toyota Innibos Kunstefees in Mbombela! Ondersteun die #lekkerness in die Laeveld wat gister (2 Julie) afgeskop het en op Sondag (6 Julie) eindig. Kry jou program en kaartjies aanlyn.

Sluitingsdatum vir programaansoeke by KKNK 2026 verleng tot Maandag 28 Julie! Na afloop van verskeie versoeke tussen die besige feessiklus deur, is die sluitingsdatum met twee weke uitgestel. Programaansoeke kan steeds slegs aanlyn ingedien word: aansoekvormkknk.co.za/kknk-2026-prog…

Dis tyd vir een fees en baie stories in Bloemfontein. Alle voorspoed aan elkeen betrokke by die Vrystaat Kunstefees wat vandag (15 Julie) begin en Saterdag (19 Julie) eindig! Kry jou program en kaartjies aanlyn en ondersteun die kunste in die Vrystaat. 📅 15 tot 19 Julie 2025

Dis tyd vir een fees en baie stories in Bloemfontein. Alle voorspoed aan elkeen betrokke by die Vrystaat Kunstefees wat vandag (15 Julie) begin en Saterdag (19 Julie) eindig! Kry jou program en kaartjies aanlyn en ondersteun die kunste in die Vrystaat.

📅 15 tot 19 Julie 2025
KKNK (@kknkfees) 's Twitter Profile Photo

The stage is set for all artists, creatives and creative thinkers to submit innovative and creative proposals online, for consideration to perform at the KKNK in 2026. Our closing date for programme applications has been extended to Monday 28 July: kknk.co.za/en/kknk-2026-p…

Straatteater. Kinderteater. Plekspesifieke teater. Dansteater. Musiekteater. Drama. Komedie. Woordkuns. Én meer! Onthou om hierdie naweek jou programaansoek vir KKNK 2026 aanlyn in te dien. Die sluitingsdatum vir aansoeke is Maandag 28 Julie 2025: kknk.co.za/kknk-2026-prog…

Teksmark vier ’n dekade van unieke stories in 2025! Sluit by ons aan op 4 en 5 Sept. by die Baxter-teater se Baxter Studio waar ’n uitsonderlike groep skrywers – waaronder 3 Hertzog-pryswenners – ’n opwindende blik bied op wat voorlê vir Suid-Afrikaanse teater. Bywoning gratis.

Drie tekste deur 4 skrywers word by die eerste sessie van Teksmark 2025 as leesteater in die Baxter-teater aangebied. Sluit by ons aan vir: “Kontrapunt” deur Jason Jacobs & Devon Delmar, “Pierneef en die bok” deur Wilken Calitz en “Vastrap” deur Tertius Kapp. Bywoning is gratis.

Die volgende 3 tekste van Teksmark 2025 word as leesteater by sessie 2 in die Baxter-teater aangebied. “ ’n Pandok se liefde” deur Lauren Snyders, “Beloofde land” deur Amee Lekas en “My kinders se honde” deur Nico Scheepers. Bywoning is gratis: kknk.co.za/teksmark-2025

Vrydag 5 September begin sessie 3 van Teksmark 2025 by Baxter-teater met vier tekste. Sluit by ons aan vir “Stormjaers” deur Willem Anker, “Purpose” deur Lwanda Sindaphi, “CRYBABY” deur Carla Smith en “K(r)aak” deur Veronique Jephtas. Bywoning is gratis: kknk.co.za/teksmark-2025

Skakel vandag regstreeks in en vier saam met ons ’n dekade van unieke stories by Teksmark 2025. Die eerste sessie begin om 10:00 en die tweede sessie om 14:00. Of sluit by ons aan in die Baxter Studio, bywoning van die sessies is gratis: kknk.co.za/teksmark-2025

Teksmark 2025 sluit Vrydag 5 September af met twee laaste tekste vanaf 14:00 by die Baxter-teater. Sluit by ons aan in die Baxter Studio vir Saartjie Botha se “ge-gebergtes” en Nicola Hanekom se “Die gebed van ’n halfmens”. Bywoning is gratis: kknk.co.za/teksmark-2025

Vier vandag (Vrydag 5 September) saam met ons tien jaar van nuwe teatertekste by Teksmark 2025. Sessie 3 begin om 10:00 en die laaste sessie begin om 14:00. Sluit by ons aan in die Baxter Studio, of volg al die aksie aanlyn. Bywoning is gratis: kknk.co.za/teksmark-2025