
ᴅɪᴇ ᴍᴏᴇᴅᴇʀꜱᴛᴀᴅ #Kaapstad
@kaapstad
Afrikaans-sprekende Inwoners en Vriende in Kaapstad | Follow @CapeTown for English | #Kaapstad - twiets deur @iAmnotMany
ID: 18582652
https://twitter.com/capetown 03-01-2009 17:28:43
1,1K Tweet
1,1K Followers
704 Following

Rooikat! in die Tokai se woudjie 🐈 #AfricanLynx via Urban Caracal Project pragtig! #loveCapeTown #CeceliaForest


In die hart van die V&A Waterfront in Kaapstad, beskerm ’n toegewyde span van Two Oceans Aquarium Foundation die stedelike wildlewe – te midde van drukkende skares en ’n werkende hawe: bit.ly/SSF_BDS In trotse samewerking met OpenserveZA en City of Cape Town. #Silwerskermfees

VIDEO: Kaapstad het die afgelope twee weke soveel reën gekry as wat dié metro gewoonlik in 'n hele jaar aanteken. Groot damme wat inwoners van drinkwater voorsien is nou almal 100% vol - enca.com/afrikaans/n-ja… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie KevinJBrandt 🔥



Ryno Velvet by Die Boer Teater -restaurant in Durbanville op Saterdag 16 Nov. Bespreek 021 979 1911 of aanlyn by dieboer.com Cape Town This Month Cape {town} Etc Theatre Scene Cape Town Roekeloos TygerBurger LitNet CapeTownMag ᴅɪᴇ ᴍᴏᴇᴅᴇʀꜱᴛᴀᴅ #Kaapstad







Lekker naweek mense! Geniet die Beste van ons Kaap. - Dᴇᴇ .•° ⁱᴬᵐⁿᵒᵗᴹᵃⁿʸ #liefjouKaapstad 😍


Muizenberg Kaapstad, koud en donker op die oomblik.📷Nigel Riley People°s Weather SA Weather Service Vox Weather Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape ᴅɪᴇ ᴍᴏᴇᴅᴇʀꜱᴛᴀᴅ #Kaapstad Algoa FM AlgoaFMNews

