Liewe Kersfeesvader (@kersfeesvaderza) 's Twitter Profile
Liewe Kersfeesvader

@kersfeesvaderza

’n Tiener skoonheidskoningin word tot kits-volwassenheid gedryf wanneer haar pa ’n nuwe identiteit aanneem: Kersvader.

ID: 890650376462008320

calendar_today27-07-2017 19:09:32

125 Tweet

159 Followers

375 Following

Liewe Kersfeesvader (@kersfeesvaderza) 's Twitter Profile Photo

So geëerd! Die eerste episode van SARIE Tydskrif se Fliek Chick is hier, en ons is deel van dit! Nadia Beukes gesels oor #LieweKersfeesvader en die akteurs, mila guy en Eloff Snyman deel hulle Kerswense. PLUS jy kan 'n Deeghuys geskenkpak WEN! bit.ly/2ioHkxk

Liewe Kersfeesvader (@kersfeesvaderza) 's Twitter Profile Photo

Al die helderste liggies in die dorp gaan aan om Kersfees in April moontlik te maak. Dis nie 'n maklike taak nie. Dis 'n taak vir die hekwagters van die gemeenskap. Wie is jul hekwagters? #LieweKersfeesvader Ster-Kinekor: bit.ly/2mpqoYF, Nu Metro: bit.ly/2zEhjR0

"Kersfees is nie net dit tyd om geskenke oop te maak nie; dis die tyd om jou hart oop te maak." - Morné Visser #LieweKersfeesvader #allesgaanokaywees #nouinfliekteaters Kry jou kaartjies nou: Ster-Kinekor: bit.ly/2mpqoYF, Nu Metro: bit.ly/2zEhjR0

"Kersfees is nie net dit tyd om geskenke oop te maak nie; dis die tyd om jou hart oop te maak." - Morné Visser #LieweKersfeesvader #allesgaanokaywees #nouinfliekteaters

Kry jou kaartjies nou: Ster-Kinekor: bit.ly/2mpqoYF, Nu Metro: bit.ly/2zEhjR0
Liewe Kersfeesvader (@kersfeesvaderza) 's Twitter Profile Photo

Sal Herman kan "reset" na hy sy belangrike taak as Kersfeesvader verrig het? Vind uit in #LieweKersfeesvader. Nou in fliekteaters: Ster-Kinekor: bit.ly/2mpqoYF, Nu Metro: bit.ly/2zEhjR0 #allesgaanokaywees mila guy milan murray Dean Smith Terence Bridgett

Sal Herman kan "reset" na hy sy belangrike taak as Kersfeesvader verrig het? Vind uit in #LieweKersfeesvader.

Nou in fliekteaters: Ster-Kinekor: bit.ly/2mpqoYF, Nu Metro: bit.ly/2zEhjR0 #allesgaanokaywees

mila guy milan murray Dean Smith Terence Bridgett
Liewe Kersfeesvader (@kersfeesvaderza) 's Twitter Profile Photo

"Wanneer alles so deurmekaar en op sy kop is moet mens dalk Back to Basics. Die oorspronklike Kerswens was vrede. Maybe we should return to the source. My wens is dus vrede." - milan murray Kry jou kaartjies hier: Ster-Kinekor: bit.ly/2mpqoYF

"Wanneer alles so deurmekaar en op sy kop is moet mens dalk Back to Basics. Die oorspronklike Kerswens was vrede.  Maybe we should return to the source.  My wens is dus vrede." - milan murray

Kry jou kaartjies hier: Ster-Kinekor: bit.ly/2mpqoYF
Liewe Kersfeesvader (@kersfeesvaderza) 's Twitter Profile Photo

As jy nie kans gekry het om #LieweKersfeesvader te sien nie het jy verseker iets spesiaal misgeloop. Maar daar is goeie nuus, jy kan die fliek huur op DStv BoxOffice vanaf 15 Desember! Net betyds vir Kersfees feesvieringe. 😜🎄🎅🏻

"A time for the family you were born into and the family you choose, your friends. I wish every home in Mzansi: too much food, and abundance of love, a chance for everyone's inner child to be rediscovered - and a fairy on top of everyone's tree.." - Terence Bridgett

Wat is jou gunsteling deel van Kersfees? Die kos, die geskenke of die familie samesyn? #LieweKersfeesvader #allesgaanokaywees Nou in fliekteaters: Ster-Kinekor: bit.ly/2mpqoYF. mila guy milan murray @deanyboy08 Terence Bridgett @KykNETtv Fresh Flieks Dekro Paints

Wat is jou gunsteling deel van Kersfees? Die kos, die geskenke of die familie samesyn? #LieweKersfeesvader #allesgaanokaywees
Nou in fliekteaters: Ster-Kinekor: bit.ly/2mpqoYF.

mila guy milan murray @deanyboy08 Terence Bridgett @KykNETtv Fresh Flieks Dekro Paints
Liewe Kersfeesvader (@kersfeesvaderza) 's Twitter Profile Photo

"Ek wens dat almal hierdie troeteldiere (en veral katte) met net soveel liefde en sorg sal behandel soos hulle families." - Melt Sieberhagen

“My wens vir hierdie kersfees is dat die grootste present onder die boom wat julle oopmaak die wete is, dat alles okay sal wees.” – Eloff Snyman

Nogsteeds nie heeltemal in die feesbui nie? Ons kan jou gelukkig daarmee help. So kry die familie op die bank bymekaar en neem Liewe Kersfeesvader uit op DStv BoxOffice! #LieweKersfeesvader #allesgaanokaywees

Dis feestyd, familie-tyd. Dis stock take van ons lewe… Geseënde Kersfees van ons almal af. Geniet die dag saam familie en vriende en alle voorspoed met die Nuwejaar! #LieweKersfeesvader #allesgaanokaywees

Alreeds verveeld en steeds is daar nog sóveel vakansie oor? Moet nie worry nie, #allesgaanokaywees, Liewe Kersfeesvader is jou oplossing. Neem hom uit en sit n glimlag op daai gesig. DStv BoxOffice. #LieweKersfeesvader

Een van ons gunsteling herinneringe is om Kersfees te herleef, die koekies, klokkies, geskenkies en deuntjies. Jy kan ook weer bietjie Kersfees beleef vanaf hierdie Vrydag wanneer die Liewe Kersfeesvader DVD beskikbaar is. Koop hom nou! #LieweKersfeesvader #allesgaanokaywees

Dalk te laat as 'n Kersgeskenk, maar nie te laat as 'n bederfie, “ek het jou lief” of “ek is jammer” geskenkie nie. Dit is inderdaad PAY DAY! Kry die #LieweKersfeesvader DVD vandag nog by verskeie winkels landswyd. #allesgaanokaywees