LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile
LAPA Uitgewers

@lapauitgewers

'n Plek waar die leser tuis kan voel!
A place where the reader can feel at home!

ID: 54474944

linkhttp://www.lapa.co.za calendar_today07-07-2009 06:47:21

9,9K Tweet

2,2K Followers

449 Following

Exclusive Books (@exclusivebooks) 's Twitter Profile Photo

πŸ“πŸ—“οΈ Join us at EB vandawaterfront for a Murder Mystery Morning to celebrate the launch of Slaying in Sedgefield by Sally Partridge! LAPA Uitgewers πŸ“© RSVP is essential here: exclusivebooks.co.za/pages/events#?…

πŸ“πŸ—“οΈ Join us at EB vandawaterfront for a Murder Mystery Morning to celebrate the launch of Slaying in Sedgefield by Sally Partridge!

LAPA Uitgewers

πŸ“© RSVP is essential here: exclusivebooks.co.za/pages/events#?…
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Vreemde dinge gebeur op hulle dorp. Daar is gerugte van eksperimente op mense … en dooies wat ontsnap … HEI, IS DIT SOOS ZOMBIES? En wat het dit met SOKKER te doen? 🧟⚽ Zombiesokker is die vierde boek in Fanie Viljoen se Vreesveld-reeks: loom.ly/Bh0H4JU

Vreemde dinge gebeur op hulle dorp. Daar is gerugte van eksperimente op mense … en dooies wat ontsnap … HEI, IS DIT SOOS ZOMBIES? En wat het dit met SOKKER te doen?

🧟⚽ Zombiesokker is die vierde boek in Fanie Viljoen se Vreesveld-reeks: loom.ly/Bh0H4JU
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Nie eers Pa se gereedskapkis is sΓ³ vol verrassings soos hierdie boeke nie πŸ˜‰ 6 stories. Hope aksie en avontuur. Bederf Pa met ’n storie net so legendaries soos hy vir Vadersdag! πŸ’₯ πŸ“š #Lekkerleesboeke #StoriesSoLegendariesSoosPa #LeesstofVirVadersdag

Nie eers Pa se gereedskapkis is sΓ³ vol verrassings soos hierdie boeke nie πŸ˜‰
6 stories. Hope aksie en avontuur. Bederf Pa met ’n storie net so legendaries soos hy vir Vadersdag! πŸ’₯ πŸ“š

#Lekkerleesboeke #StoriesSoLegendariesSoosPa #LeesstofVirVadersdag
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

’n Pragtige storie wat vir kinders wys dat daar geheime helde oral in ons wΓͺreld is, mens moet hulle net soek! ✨ πŸ“– Pampoenpit en die geheime helde deur Bianca Flanders is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn: loom.ly/ZUdyxJ8

’n Pragtige storie wat vir kinders wys dat daar geheime helde oral in ons wΓͺreld is, mens moet hulle net soek! ✨

πŸ“– Pampoenpit en die geheime helde deur Bianca Flanders is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn: loom.ly/ZUdyxJ8
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Hendie Grobbelaar is al verskeie kere vereer vir haar uitstekende kortverhale en radiodramas. Wilde vere is haar debuutroman – ’n kleurvolle mengsel van ’n Pawpaw vir my Darling en Eat Pray Love ✨ πŸ‘‰ Kry jou kopie vandag: loom.ly/8ZhKzDs

Hendie Grobbelaar is al verskeie kere vereer vir haar uitstekende kortverhale en radiodramas. Wilde vere is haar debuutroman – ’n kleurvolle mengsel van ’n Pawpaw vir my Darling en Eat Pray Love ✨

πŸ‘‰ Kry jou kopie vandag: loom.ly/8ZhKzDs
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Wie word 'n mens wanneer jy jou pa moet groet? πŸ’” πŸ“– Hoe haal ek nou asem deur Cliffordene Norton is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn: loom.ly/bHiv2AI

Wie word 'n mens wanneer jy jou pa moet groet? πŸ’”

πŸ“– Hoe haal ek nou asem deur Cliffordene Norton is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn: loom.ly/bHiv2AI
Amanda Claassens (@claassensa) 's Twitter Profile Photo

Met ’n pers streep in die hare, lippe tΓ© rooi en klere wat ’n bietjie te veel wys van haar voller lyf, begin sy deur mans draf, op soek na liefde wat sy glo daar buite iewers is. Luca Hammer LAPA Uitgewers kristel loots Christine Craze

Met ’n pers streep in die hare, lippe tΓ© rooi en klere wat ’n bietjie te veel wys van haar voller lyf, begin sy deur mans draf, op soek na liefde wat sy glo daar buite iewers is. Luca Hammer LAPA Uitgewers kristel loots Christine Craze
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Suurlemoen! deur Jaco Jacobs is terug met ’n vars, nuwe baadjie! Maar moenie worry nie β€” Tiaan, Zane en die res is nog hier, saam met al die chaos, musiek en lekker lag! 🎸 πŸ‹ Kry jou kopie hier: loom.ly/hXDmN00

Suurlemoen! deur Jaco Jacobs is terug met ’n vars, nuwe baadjie! Maar moenie worry nie β€” Tiaan, Zane en die res is nog hier, saam met al die chaos, musiek en lekker lag! 🎸

πŸ‹ Kry jou kopie hier: loom.ly/hXDmN00
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Die moordenaar bel Boel – van die vermoorde se sel af – om te sΓͺ wie die jong vrou was en waar hy haar liggaam sal vind. Hy speel ’n speletjie waarin Boel moet wen πŸ•΅οΈβ€β™‚οΈ πŸ” Vind saam met Boel die moordenaar: loom.ly/KsC3ZCI

Die moordenaar bel Boel – van die vermoorde se sel af – om te sΓͺ wie die jong vrou was en waar hy haar liggaam sal vind. Hy speel ’n speletjie waarin Boel moet wen πŸ•΅οΈβ€β™‚οΈ

πŸ” Vind saam met Boel die moordenaar: loom.ly/KsC3ZCI
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

"Tussen die bladsye van ’n boek is ’n lieflike plek om te wees." – Onbekend πŸ“š #MaandagMotivering #Inspirasie #Lekkerleesboeke

"Tussen die bladsye van ’n boek is ’n lieflike plek om te wees." – Onbekend πŸ“š

#MaandagMotivering #Inspirasie #Lekkerleesboeke
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Wanneer Bali roep, volg Pop haar hart en begin weer droom – vir haarself! 🌴 πŸͺΆ Deernis. Humor. Liefde. Avontuur. Hierdie boek gee jou alles Γ©n iets ekstra om oor na te dink: loom.ly/hc_igxA

Wanneer Bali roep, volg Pop haar hart en begin weer droom – vir haarself! 🌴

πŸͺΆ Deernis. Humor. Liefde. Avontuur. Hierdie boek gee jou alles Γ©n iets ekstra om oor na te dink: loom.ly/hc_igxA
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Robert Ferreira se vrou is weg. Om haar terug te kry, moet hy een laaste gevaarlike sending vir die Veiligheidspolisie aanvaar β€” op soek na ’n brief wat Suid-Afrika se toekoms kan vernietig. Kan hy dit opspoor voor dit te laat is... en sy vrou red? ow.ly/TeUr50OTPn3 πŸ’₯ πŸ“š

Robert Ferreira se vrou is weg. Om haar terug te kry, moet hy een laaste gevaarlike sending vir die Veiligheidspolisie aanvaar β€” op soek na ’n brief wat Suid-Afrika se toekoms kan vernietig. Kan hy dit opspoor voor dit te laat is... en sy vrou red? ow.ly/TeUr50OTPn3 πŸ’₯ πŸ“š
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Ethan se wΓͺreld het in een nag verander. As jy al iemand verloor het β€” of gewonder het hoe mens aanhou asemhaal wanneer alles verander β€” is hierdie storie vir jou πŸ’™ πŸ“– Stap saam met Ethan deur die rou, die onthou en die hoop: loom.ly/bHiv2AI

Ethan se wΓͺreld het in een nag verander. As jy al iemand verloor het β€” of gewonder het hoe mens aanhou asemhaal wanneer alles verander β€” is hierdie storie vir jou πŸ’™

πŸ“– Stap saam met Ethan deur die rou, die onthou en die hoop: loom.ly/bHiv2AI
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Tibs Tabane en sy vriend Elroy is MAL oor sokker. Hulle berei voor vir ’n belangrike sokkerwedstryd, maar hoekom hoor hulle die heeltyd ’n stem wat roep: β€œHONGER-R-R-R”? 🧟 πŸ€” ⚽ Gaan Tibs en Elroy betyds die zombies kan keer? Vind hier uit: loom.ly/Bh0H4JU

Tibs Tabane en sy vriend Elroy is MAL oor sokker. Hulle berei voor vir ’n belangrike sokkerwedstryd, maar hoekom hoor hulle die heeltyd ’n stem wat roep: β€œHONGER-R-R-R”? 🧟 πŸ€”

⚽ Gaan Tibs en Elroy betyds die zombies kan keer? Vind hier uit: loom.ly/Bh0H4JU
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Jan Vermeulen se jeugroman, Bloedblou, is ’n onvergeetlike avontuur verweef met aksie, romanse en raaisels wat jou op die punt van jou stoel sal hou! πŸ’Ž πŸ“š πŸ”Ž Ontdek die waarheid saam met Kya en Eddie hier: loom.ly/SAt_yqc

Jan Vermeulen se jeugroman, Bloedblou, is ’n onvergeetlike avontuur verweef met aksie, romanse en raaisels wat jou op die punt van jou stoel sal hou! πŸ’Ž πŸ“š

πŸ”Ž Ontdek die waarheid saam met Kya en Eddie hier: loom.ly/SAt_yqc