
Leozelle Bekker
@leozelle
* GOD * Trots Afrikaans * Bosveld * Braai * Winter * Friends * Family * Series * Music * Dog Mommy * Views are my own *
ID: 166935416
15-07-2010 10:25:46
53,53K Tweet
2,2K Followers
198 Following

Gold🥇and bronze 🥉for #TeamSA swimmers - halala! 🇿🇦🇿🇦🇿🇦 Tatjana Schoenmaker and kaylene corbett*, you brought joy to our hearts❤️❤️. #B2022 #B2022Swimming #TeamSA Swimming South Africa



Talk about speed! Mzansi🇿🇦, your boy Akani Simbine is in the 100m Final - tonight at 10:30PM (SA Time). ⏱️Time: 10.07 - 1st in his heat🔥🔥 #TeamSA #B2022 #CommonwealthGames


Ons speel vanmiddag so 13:50 Caroline-Grace se nuwe enkelsnit "Bokswyn" by Jeandri Fourie. Kom geniet dit saam met ons dis 'n lekker een vir 'n Vrydag! Leozelle Bekker @UMGMusiek


Vanmiddag om 14:15 speel ons TascheBurger se nuwe enkelsnit "Sal Jy Vir My Wag" by Jeandri Fourie. Julle moet dit beslis nie mis nie, dit is werklik so mooi! @UMGMusiek Leozelle Bekker


Thank you for 25 years of greatness Queen Serena Williams You will be missed ❤️ GOAT... 🎾 #Tennis #SW #Queen #Serena #Farwell


AANKONDIGING! 16 September - Nuwe Liedjie & Video 🎉 #eklikejou CO_Productions @UMGMusiek



Sneek peak van EK LIKE JOU se musiekvideo nou op Apple Music !!! Gaan loer hier 👉🏼 music.apple.com/za/artist/leah… Onthou om hom te pre-save solank 🎉🥂💕 Kannie wag dat julle dit hoor nie!


More oggend (22 September 2022) om 11 uur kuier Leah saam met Eddie Dippenaar in die ateljee. Sy kom gesels oor haar nuwe enkelsnit wat al klaar op ons Top 20 pryk! Leozelle Bekker Universal Musiek @UMGMusiek


Aandag alle skole en maatskappye 🎉 WEN ‘n gratis vertoning (van my 😜) deur die #eklikejou challenge te doen! Dansie OF wat like JULLE? Stuur jul video vol gees na [email protected], of post dit en TAG my met #eklikejou! Go go go!

Wat is dan beter as bietjie lekker Country musiek op ń Maandag aand?? Luister hier na Juanita du Plessis ,Franja du Plessis & Ruan Josh 👉🏻 JuanitaRuanFranja.lnk.to/SingCountry


Ons speel ook vanmiddag so 14:15 Lianie May & Fatman Brümmer se nuwe enkelsnit "Ditjies & Datjies" by Jeandri Fourie. Dis 'n lekker naweek een kom geniet dit saam met ons! Leozelle Bekker @UMGMusiek Universal Musiek




Môre oggend 19 Julie om 11:00 kuier Marno vd Merwe by Eddie Dippenaar in die ateljee! Hy was lanklaas by ons. Hy kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Uit My Lyf". @UMGMusiek Leozelle Bekker


'n Lekker besige week met onderhoude. Môre middag 19 Julie kuier Die Piesangskille by Jeandri Fourie. Kom ontmoet saam met ons die 2 manne van die groep! Hulle kom gesels oor hulle 3 enkelsnitte wat al vrygestel is plus hulle nuwe album "Almal Gly"! @UMGMusiek Universal Musiek Leozelle Bekker


Ons speel vanmiddag so 14:15 Bernice West se nuwe enkelsnit "As Hy Weer Kom' by Jeandri Fourie. Haar dans video doen alreeds baie goed op "Tik-Tok" so kom geniet hierdie een saam met ons! Universal Musiek @UMGMusiek Bino Boshoff Leozelle Bekker
