
Nadia Beukes
@nadiabeukes
Wife, Mom, Presenter, Actress, Voice artist & singer with a passion for communication and a belief that dreams do come true ;)nb
ID: 126715950
http://www.talent-etc.co.za 26-03-2010 19:26:20
9,9K Tweet
17,17K Followers
3,3K Following

LOCKDOWN SPECIAL! 🥳 Ek't besluit om 'n lekker 40% AFSLAG Lockdown Special te doen op my portfolio fotosessies! Jy hoef nie altyd bekend te wees om soos 'n ster te lyk nie! Hare & grimering is ingesluit! Vir meer inligting kan jy 'n email stuur na [email protected].



❤️ Daar’s #liefde in die lug en ons vier dit met ’n 30-snit speellys op Apple Music en @SpotifySA. Luister hier: lnkfi.re/AMNLiefde #valentinesday2021 Tarryn Lamb Willem Botha cheree ADAM Ivan Roux


Whoop whoop!!! Hier is ons single #vreesloos deur die Dinamiese Dames Nadia Beukes melissa swart Marisa Drummond Edrien Erasmus cc: @sone_gmr ❤️nb

Our inspiring Nadia Beukes helps to make a difference in this weeks episode of #DankieLottoland. Saturday 6pm on @kyknettv @dstvza Channel 144 #connectingtalent #enhancingchange

PRAGFOTO'S: Nadia Beukes en David de Villiers se Joshua word 1 netwerk24.com/huisgenoot/Bek…

PRAGFOTO'S: Nadia Beukes en David de Villiers se Joshua word 1 netwerk24.com/huisgenoot/Bek…







Die 🟢 GROEN Rakker is Pulane Nel-Sekepe. Sy het harte gesteel op die klankgolwe van Jacaranda FM en ook as TV-aanbieder. Sy het ook hope ervaring in kinderteater. Die Rakkers gaan jou jongspan behoorlik vermaak vanaf 21 Feb. 🟨 🔵 🟥 🟢



Die 🟥 ROOI Rakker, Nadia Beukes het geen bekendstelling nodig nie – Getroud Met Rugby aktrise, Boer Soek ’n Vrou-aanbieder, stemkunstenaar en ma van twee pragtige seuns. Môre is die GROOT dag! 🟨 🔵 🟥 🟢




Power To Truth Prof Onkgopotse JJ Tabane eNCA How will University Students be able to afford near campus accommodation with the sudden cap of 25% less than 2022 #powerToTruth #nsfas #inflation #nsfas2023 NSFAS Prof Blade Nzimande

Jy is net so nice en positief as wat ek voorspel het. Dankie vir die kuier Nadia Beukes !! Mag die Kaapse kuier mooi verloop met die nuwe Sound of Music. Met trots geborg deur RSG 100-104FM 💐

