Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile
Netwerk24

@netwerk24

Al die nuus, politiek, sport, geldsake & vermaak tot menings & diepteontledings, #AllesOpEenPlek & in Afrikaans! Volg @Netwerk24Sport vir top-sportnuus.

ID: 31098240

linkhttp://www.netwerk24.com calendar_today14-04-2009 10:57:46

192,192K Tweet

212,212K Followers

1,1K Following

Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Die polisie ondersoek twee vuurwapenklagte nadat ’n minderjarige glo sy vyfjarige boetie in ’n motor in Johannesburg doodgeskiet het. ||#Johannesburg #Northcliff #netwerk24 brnw.ch/21wU0kY

Die polisie ondersoek twee vuurwapenklagte nadat ’n minderjarige glo sy vyfjarige boetie in ’n motor in Johannesburg doodgeskiet het. ||#Johannesburg #Northcliff #netwerk24
brnw.ch/21wU0kY
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Die 34-jarige vrou wat dié naweek in Postdene in Postmasburg deur ses honde aangeval is, is 22 weke swanger en het amper haar baba verloor. ||#aanval #Postmasburg #NoordKaap #SuzettaIsaks brnw.ch/21wU0wk

Die 34-jarige vrou wat dié naweek in Postdene in Postmasburg deur ses honde aangeval is, is 22 weke swanger en het amper haar baba verloor. ||#aanval #Postmasburg #NoordKaap #SuzettaIsaks
brnw.ch/21wU0wk
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

“Hy verdien waar hy sit. Hy’t my kind vermoor; hy’t my kind soos ’n hond doodgeskiet.” So het #PieterBurger sr. Dinsdag buite die landdroshof in Witrivier, Mpumalanga, gesê oomblikke nadat #MarcoSchalekamp (41) borgtog geweier is. brnw.ch/21wU12h

“Hy verdien waar hy sit. Hy’t my kind vermoor; hy’t my kind soos ’n hond doodgeskiet.” So het #PieterBurger sr. Dinsdag buite die landdroshof in Witrivier, Mpumalanga, gesê oomblikke nadat #MarcoSchalekamp (41) borgtog geweier is.
brnw.ch/21wU12h
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Die lewe van #SerenadeSousa (17), wat onlangs haar stryd teen ernstige brandwonde verloor het ná ’n verwoestende huisbrand in Welkom, sal Sondag (13 Julie) om 14:00 gevier word by die St. Dominic Katolieke Kerk in dié dorp. ||#netwerk24 brnw.ch/21wU27G

Die lewe van #SerenadeSousa (17), wat onlangs haar stryd teen ernstige brandwonde verloor het ná ’n verwoestende huisbrand in Welkom, sal Sondag (13 Julie) om 14:00 gevier word by die St. Dominic Katolieke Kerk in dié dorp. ||#netwerk24 
brnw.ch/21wU27G
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

📢 GEBORG || 🔥 STERK IS DIE NUWE FIKSHEID! 💪 16 Aug | Montecasino Saturday Night Fitness: Strong Edition ✨ Kragbou vir almal ✨ Balans & stabiliteit Van beginner tot pro – almal is welkom! #SaturdayNightFitness #Montecasino 👉🏼 Lees meer hier: brnw.ch/21wU2g2

📢 GEBORG || 🔥 STERK IS DIE NUWE FIKSHEID! 💪

16 Aug | Montecasino
Saturday Night Fitness: Strong Edition
✨ Kragbou vir almal
✨ Balans & stabiliteit
Van beginner tot pro – almal is welkom! 
 
#SaturdayNightFitness #Montecasino
👉🏼 Lees meer hier: brnw.ch/21wU2g2
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Barbie het weer geskiedenis gemaak – dié keer deur ’n nuwe pop aan te bied wat met tipe 1-diabetes leef. ||#Barbie #diabetes #netwerk24 #nuusinafrikaans brnw.ch/21wU2kw

Barbie het weer geskiedenis gemaak – dié keer deur ’n nuwe pop aan te bied wat met tipe 1-diabetes leef. ||#Barbie #diabetes #netwerk24 #nuusinafrikaans
brnw.ch/21wU2kw
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Senzo mchunu, die minister van polisie, ontken aantygings van korrupsie en politieke inmenging in die strafregstelsel, maar 'n ondersoek staar hom in die gesig. ||#SenzoMchunu #polisie #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wU2os

Senzo mchunu, die minister van polisie, ontken aantygings van korrupsie en politieke inmenging in die strafregstelsel, maar 'n ondersoek staar hom in die gesig. ||#SenzoMchunu #polisie #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus 
brnw.ch/21wU2os
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Pres. Cyril Ramaphosa het Sondagaand aangekondig dat hy 'n nuwe kommissie van ondersoek instel na ernstige beweringe van misdaadsindikate wat wetstoepassings- en intelligensiestrukture geïnfiltreer het. brnw.ch/21wU74f

Pres. Cyril Ramaphosa het Sondagaand aangekondig dat hy 'n nuwe kommissie van ondersoek instel na ernstige beweringe van misdaadsindikate wat wetstoepassings- en intelligensiestrukture geïnfiltreer het.
brnw.ch/21wU74f
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Twee jeugdiges van onderskeidelik 16 en 18 jaar oud is in hegtenis geneem nadat die lyk van ’n afgetrede onderwyser van Bredasdorp Saterdag in sy huis met ’n steekwond aan sy nek ontdek is. ||#Bredasdorp #SammyCloete #netwerk24 #afrikaansenuus brnw.ch/21wU7Cb

Twee jeugdiges van onderskeidelik 16 en 18 jaar oud is in hegtenis geneem nadat die lyk van ’n afgetrede onderwyser van Bredasdorp Saterdag in sy huis met ’n steekwond aan sy nek ontdek is. ||#Bredasdorp #SammyCloete #netwerk24 #afrikaansenuus 
brnw.ch/21wU7Cb
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

📢 GEBORG || CambriLearn se opgeleide onderwysers volg die KABV (nasionale kurrikulum) volledig in Afrikaans. Jou taal, jou tempo, jou plan. Bespreek vandag nog ’n gratis konsultasie om te sien of dit die regte keuse vir jou kind is. ||#CambriLearn brnw.ch/21wU9iP

📢 GEBORG || CambriLearn se opgeleide onderwysers volg die KABV (nasionale kurrikulum) volledig in Afrikaans. Jou taal, jou tempo, jou plan. Bespreek vandag nog ’n gratis konsultasie om te sien of dit die regte keuse vir jou kind is. ||#CambriLearn
brnw.ch/21wU9iP
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Die oud-Springbokbreier Peter de Villiers, wat van seksuele aanranding aangekla word, wil om ontslag aansoek doen. Díe staat het Maandag sy saak teen De Villiers in die streekhof in Malmesbury afgesluit. ||#PeterdeVilliers #Malmesbury #netwerk24 brnw.ch/21wU9oS

Die oud-Springbokbreier Peter de Villiers, wat van seksuele aanranding aangekla word, wil om ontslag aansoek doen. Díe staat het Maandag sy saak teen De Villiers in die streekhof in Malmesbury afgesluit. ||#PeterdeVilliers #Malmesbury #netwerk24 
brnw.ch/21wU9oS
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Rekenaarskywe met musiek van die Amerikaanse superster Beyoncé (43) wat nog nie uitgereik is nie, en planne wat verband hou met haar konserte, is verlede week in Atlanta uit ’n motor gesteel. ||#Beyoncé #Atlanta #CowboyCarter #netwerk24 brnw.ch/21wU9GZ

Rekenaarskywe met musiek van die Amerikaanse superster Beyoncé (43) wat nog nie uitgereik is nie, en planne wat verband hou met haar konserte, is verlede week in Atlanta uit ’n motor gesteel. ||#Beyoncé #Atlanta #CowboyCarter #netwerk24 
brnw.ch/21wU9GZ
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Lt. genl. Shadrack Sibiya, adjunk nasionale polisiekommissaris, is glo gevra om spesiale verlof te neem te midde van die krisis binne die polisie tans. ||#ShadrackSibiya #police #netwerk24 #afrikaansenuus #nuusinafrikaans brnw.ch/21wU9Vl

Lt. genl. Shadrack Sibiya, adjunk nasionale polisiekommissaris, is glo gevra om spesiale verlof te neem te midde van die krisis binne die polisie tans. ||#ShadrackSibiya #police #netwerk24 #afrikaansenuus #nuusinafrikaans
brnw.ch/21wU9Vl
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Wanneer Tyla nie rolprente saam met musiekbedryfreuse soos Rihanna en Cardi B maak nie, verbeter sy lag-lag rekords met nuwe musiek. ||#Tyla #IsIt #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wUbDA

Wanneer Tyla nie rolprente saam met musiekbedryfreuse soos Rihanna en Cardi B maak nie, verbeter sy lag-lag rekords met nuwe musiek. ||#Tyla #IsIt #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wUbDA
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Dit was ’n warm oomblik met yskoue nagevolge vir ’n getroude Amerikaanse miljoenêr-sakeman en ’n kollega nadat hul (nou baie openbare) geheime gekafoefel by ’n Coldplay-konsert die naweek wêreldwyd soos ’n veldbrand op sosiale media versprei het. brnw.ch/21wUijM

Dit was ’n warm oomblik met yskoue nagevolge vir ’n getroude Amerikaanse miljoenêr-sakeman en ’n kollega nadat hul (nou baie openbare) geheime gekafoefel by ’n Coldplay-konsert die naweek wêreldwyd soos ’n veldbrand op sosiale media versprei het. 
brnw.ch/21wUijM
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Derduisende mense het vanjaar by die SAPD om werk aansoek gedoen, tog waarsku kenners dat nuwe lede alleen nie genoeg is om ’n “gebroke stelsel reg te maak nie”. ||#SAPD #police #polisie #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wUk8O

Derduisende mense het vanjaar by die SAPD om werk aansoek gedoen, tog waarsku kenners dat nuwe lede alleen nie genoeg is om ’n “gebroke stelsel reg te maak nie”. ||#SAPD #police #polisie #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wUk8O
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Malcolm-Jamal Warner (54), die akteur wat wêreldwyd bekend geword het vir sy rol as Theo Huxtable in die 1980’s-sitkom The Cosby Show, is dood. ||#MalcolmJamalWarner #TheCosbyShow #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wUki8

Malcolm-Jamal Warner (54), die akteur wat wêreldwyd bekend geword het vir sy rol as Theo Huxtable in die 1980’s-sitkom The Cosby Show, is dood. ||#MalcolmJamalWarner #TheCosbyShow #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wUki8
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

’n Gids is Dinsdag deur ’n olifant in die Gondwana- private wildreservaat buite Mosselbaai doodgetrap. ||#olifant #Gondwanaprivatewildreservaat #Mosselbaai #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wUkEC

’n Gids is Dinsdag deur ’n olifant in die Gondwana- private wildreservaat buite Mosselbaai doodgetrap. ||#olifant #Gondwanaprivatewildreservaat #Mosselbaai #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wUkEC
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

’n Sakevrou van Upington is dood ses dae nadat breinvliesontsteking by haar gediagnoseer is. ||#Upington #MarlizeBotha #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wUmnt

’n Sakevrou van Upington is dood ses dae nadat breinvliesontsteking by haar gediagnoseer is. ||#Upington #MarlizeBotha #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wUmnt
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Tiffany Meek (31), die vermoorde Jayden-Lee Meek (11) se ma, beweer dat sy by haar ma was toe Jayden-Lee vermoor is. ||#TiffanyMeek #JaydenLeeMeek #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wUooP