ProAgri - Boer slim! (@proagri_sa) 's Twitter Profile
ProAgri - Boer slim!

@proagri_sa

ProAgri gee jou landbounuus wat saak maak.

ID: 275520793

linkhttp://www.proagri.co.za calendar_today01-04-2011 12:58:33

1,1K Tweet

1,1K Followers

504 Following

ProAgri - Boer slim! (@proagri_sa) 's Twitter Profile Photo

Dr Peter Oberem van Afrivet sĂȘ dat basiese bestuursvaardighede jou kudde se produktiwiteit met meer as 40% kan opstoot. Dit sluit die bevrugtings-, kalwings- en speenkoers in. Hy het dit tydens 'n proefneming in Dohne in die Oos-Kaap ervaar. S kongres

ProAgri - Boer slim! (@proagri_sa) 's Twitter Profile Photo

desygner.com/design/?id=yQe
 Create your own stunning designs. Free and simple to use. No Photoshop or Illustrator skills required.

Chris Gazey is verbonde aan die Departement PrimĂȘre Bedrywe en Streeksontwikkeling in Wes-AustraliĂ«. Hy gee voorbeelde van hoe die boere daar nuwe grondbewerkinsgpraktyke en geĂŻntegreerde grondbestuur toepas om suurheid in grond te verminder. Hy praat by die Fertasa kongres.

Chris Gazey is verbonde aan die Departement PrimĂȘre Bedrywe en Streeksontwikkeling in Wes-AustraliĂ«. Hy gee voorbeelde van hoe die boere daar nuwe grondbewerkinsgpraktyke en geĂŻntegreerde grondbestuur toepas om suurheid in grond te verminder. Hy praat by die <a href="/FertAssSA/">Fertasa</a> kongres.
ProAgri - Boer slim! (@proagri_sa) 's Twitter Profile Photo

Prof Leon van Rensburg sĂȘ dat as jy ‘n 100 hektaar land se grondvog met hulle moderne EMI-stelsel wil meet, moet daar peilstiwwe op twintig punte geplaas word. Op elke punt word daar op drie vlakke, 1,5 meter diep gemeet om ‘n voldoende kaart te teken. Fertasa

Prof Leon van Rensburg sĂȘ dat as jy ‘n 100 hektaar land se grondvog met hulle moderne EMI-stelsel wil meet, moet daar peilstiwwe op twintig punte geplaas word. Op elke punt word daar op drie vlakke, 1,5 meter diep gemeet om ‘n voldoende kaart te teken. <a href="/FertAssSA/">Fertasa</a>
ProAgri - Boer slim! (@proagri_sa) 's Twitter Profile Photo

#TLUSA2019 se kongres het sopas in Pretoria afgeskop met die tema, volhoubare landbouproduksie. Daar is 'n minuut opgestaan om meegevoel aan die boere en plaaswerkers wat vermoor is te betuig. Die president, Louis Meintjes sĂȘ dat ons boere 'n parallelle ekonomie sal moet skep.

Omri van Zyl, HUB van @AgriSAOfficial het tydens sy groeteboodskap by die #TLUSAKongres2019 gesĂȘ dat hulle en TLU SA se doelstellings ooreenstem. Dr Theo de Jager, president van die WAO sĂȘ dat die VSA en Sjina se handelsoorlog bewys dat boere swaarkry wanneer regerings inmeng.

Ulrich Joubert, onafhanklike ekonoom, waarsku by die #TLUSAkongres2019 dat die 29% werkloosheidsyfer soos 'n swaard oor ons koppe hang. Dit is selfs 70% op die platteland. 17 731 402 mense is tans op welsyn wat 30% van ons bevolking is.

Dr Philip Theunissen, ‘n landbou-ekonoom by Computus Management Bureau, wys hoe vinniger en makliker dit oor die afgelope eeu en 'n half geword het om een ton mielies te produseer. #TLUSAKongres2019