Ruan Josh
@ruan_josh
Performing artist: linktr.ee/ruanjosh
ID: 58801502
21-07-2009 13:58:33
1,1K Tweet
5,5K Followers
136 Following
Jou amptelike somer treffer vir 2019 is amper oppad na jou gunsteling radio stasie!!! Luister uit van more af vir Juanita du Plessis se "Maak dit los!" en laat weet ons sodra jy hom hoor! Universal Musiek #gaanbos #hiersditlekker
#SPLINTERNUUT!! #MAAKDITLOS van Juanita du Plessis gaan die treffer wees van SOMERVAKANSIE 2019!! Luister hier daarna. umgafrica.lnk.to/Maakditlos
Kan nie genoeg kry van Juanita du Plessis se nuwe #MaakDitLos nie! Ek dink hierdie gaan dié dansliedjie van die jaar wees.
#JacaTop20 Congratulations to the #JacaHotHit of the week - Franja du Plessis - 'More Hearts Than Mine'!
Gauteng is julle reg vir die een... 250 Kaartjies binne Heartfelt Arena slegs R50 pp en Gratis buite... Juanita du Plessis Steve Hofmeyr Armand Hofmeyr Ruan Josh Franja DP Fans Bok van Blerk 🎼(J) (A) (Y)🎤 Boek hier: itickets.co.za/events/450380.…
Bokradio #AmptelikeTop30 met Kyle Frick No 30 Juanita du Plessis @franjadp Ruan Josh met WWDD (What Would Dolly Do) * Nuut
Wegbreek na @nkomaziprivatelodge saam met Corne J Oosthuizen en die CO span. What a place… 5* Tented camp with Big 5. Right in our backyard. Only in SA 🤯