
Silwerskermfees
@silwerskermfees
Welkom by die amptelike @kyknettv #Silwerskermfees: 20-23 Augustus 2025. Kaartjies binnekort beskikbaar.
silwerskermfees.co.za
ID: 799672602
https://bit.ly/SSF_kaartjies 03-09-2012 05:17:13
2,2K Tweet
2,2K Followers
223 Following


Tydens die kykNET TV #Silwerskermfees mag slegs feesgangers vir hulle Feesgunsteling stem. "Die Kwiksilwers" het met hierdie toekenning weggestap. Meer inligting oor die film sal op 'n latere stadium op die #kykNET webblad gedeel word. Trots geborg deur Shuffle Open Serve en City of Cape Town.





Dis Saterdag en tyd vir @Silwerskermfees kortfilms vanaf 20:00 soos "Baas Se Honne", "Selah", "Ons", "Steek vir Steek" en "Die Groot Twis" net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #Silwerskermfees, trots geborg deur OpenserveZA en City of Cape Town.



Dis die laaste naweek van die #kykNET @Silwerskermfees films - en die dokumentêre is aan die beurt vanaand vanaf 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #Silwerskermfees, trots geborg deur OpenserveZA en City of Cape Town.




