
Solanie Blom
@solaansblom
Media marketing specialist @ Die Burger & Versnit (food & wine supplement). The only way to do great work is to love what you do” ~ Steve Jobs ...
ID: 1022198911
19-12-2012 14:29:13
507 Tweet
464 Followers
1,1K Following

Môre in #DieBurger #Versnit •WYNKOMPETISIES Amorim Cáp Classique-uitdaging @amorim_za @mccbubbly /Rosé Rocks! /#VitisVinisfera Klein Roosboom Waverley Hills Wines Simonsig Wine Estate #legranddomaine •#BRAAIDAG Jou braai-gids is hier om te help.


Môre in #DieBurger #Versnit: • Pinotage Association Pinotagedag is om die draai. • Wonder jy wat jou gunsteling-sepiekarakters in die kombuis optower? Errieda du Toit deel Suidooster-kookboek. • OKTOBER doendinge: Wine On The River RobertsonWineValley #PinotageOnTap Diemersfontein.


Môre in #DieBurger #Versnit Veritas Awards grootste wenner Spier Wine Farm, met 9 dubbelgoud- en 7 goue medaljes. Lees ook meer oor die ander wenners. Sauvignon Blanc SA Top-10-kompetisie wenners aangekondig. Errieda du Toit Die uitruil en versamel van resepte maak die kos meer spesiaal.



#drankverbod Wynbedryf het tot op hede ‘n direkte verlies van altesaam R5 miljard as gevolg van die verbod ervaar. Kan tot R7,5 miljard styg as dit nog vir die volgende paar weke voortduur - Rico Basson van Vinpro gedurende landbou.com se webinar. #LandbouBurger #sawine

#drankverbod Rico Basson van Vinpro skets ‘n somber, dringende prentjie: werkverliese van tot soveel as 18 000 in die wynbedryf, en dit kan verdubbel as verbod voortduur. “Dit is nie ‘n krisis nie, maar ‘n ramp.” landbou.com #LandbouBurger #sawine










Môre DieBurger #Versnit. ▪︎Errieda du Toit vier Erfenisdag met skilpadjies tot slaphakskeentjies.▪︎Ons vier #CapClassique maand met Simonsig Wine Estate▪︎Tim Atkin die Britse joernalis & wynmeester eer 2 SA-wyne in sy Suid-Afrikaanse verslag deur hul 100 punte elk toe te ken


Great to be back. Loved this incredible wine pairing experience, especially the grenache & bobotie spring roll combination which was my favourite. @PerdebergWines Visit Paarl @eatatperdeberg



