Son Koerant (@sonkoerant) 's Twitter Profile
Son Koerant

@sonkoerant

#SonSienAlles en bied #Nuus, #AntieMona, #OomSonnie, #LekkeDjy, #Sport en nog vele meer.

ID: 196941150

linkhttp://www.son.co.za calendar_today30-09-2010 08:11:00

83,83K Tweet

13,13K Followers

3,3K Following

Son Koerant (@sonkoerant) 's Twitter Profile Photo

Donderdag 15 Augustus in SON | “Vanjaar het ek net gerou. Stilgestaan vir my eie vrede, verhouding met God, en die mense na aan my.”

Donderdag 22 Augustus in SON: 🗞️ Vriendinne versmoor glo ná bridal shower 🗞️ Lyk ses weke ná haar ontvoering op dumping site gekry 🗞️ Gladys kry nog nagmerries oor pit bulls 🗞️ Burg en Benji soek Top-12 spot 🗞️ 'Heideveld is safe' sê LFA-baas 🗞️ SAFA wys hy vattie drama

Donderdag 22 Augustus in SON:
🗞️ Vriendinne versmoor glo ná bridal shower
🗞️ Lyk ses weke ná haar ontvoering op dumping site gekry
🗞️ Gladys kry nog nagmerries oor pit bulls
🗞️ Burg en Benji soek Top-12 spot
🗞️ 'Heideveld is safe' sê LFA-baas
🗞️ SAFA wys hy vattie drama
Son Koerant (@sonkoerant) 's Twitter Profile Photo

Dinge warm nou eers op in die aanloop tot die einde van die spanne se veldtog in die Weskus-streek van Boland se Groot Uitdaagbeker.

Charlene Josephs, van Lavender Hill, se lyk is ses weke ná haar ontvoering in ‘n vlak graf op ‘n dumping site gevind.

'n Outistiese klonkie se ma is stukkend oor haar seun glo gereeld moet kyk hoe sy skoolbus verby hom ry en die driver eenvoudig weier om hom op te tel.

Donderdag in SON 📢SANGOMA VAT MY GELD 📢GESIENE ONNIE RAPE GLO DRIE LEERDERS 🗞️Klein, groot gees groet 🗞️Hy styg toe ui die sandstrate 🗞️Eers tikkop, nou pastor 🗞️Madison is outentiek 🗞️Mrs J haar protector 🗞️Gold Cup sorg vir hoofpyne 🗞️Malmesbury Missile is key

Donderdag in SON
📢SANGOMA VAT MY GELD
📢GESIENE ONNIE RAPE GLO DRIE LEERDERS

🗞️Klein, groot gees groet
🗞️Hy styg toe ui die sandstrate
🗞️Eers tikkop, nou pastor
🗞️Madison is outentiek
🗞️Mrs J haar protector
🗞️Gold Cup sorg vir hoofpyne
🗞️Malmesbury Missile is key
Son Koerant (@sonkoerant) 's Twitter Profile Photo

Donderdag 29 Augustus in SON | Dr. Anastasia de Vries was 'n besonderse mens wat vir haar kreatiewe energie en skerpsinnigheid onthou sal word.

Donderdag 29 Augustus in SON | Die Bok-coach, Rassie Erasmus, is in aanloop tot sy span se derde wedstryd in die Suidelike Halfrond se rugbyreeks op Ellispark genoop om Pieter-Steph du Toit weens die slot-krisis van flank na slot te skuif.

Donderdag 29 Augustus in SON | Madison Scarr wil haar trans-storie gebruik om ander te leer. "Ons kan nie dat mense sekere persepsies van die LGBTQI+ het nie."

Donderdag 29 Augustus in SON | Heinrich Burger was in graad 11 toe hy met drugs begin eksperimenteer het, en kort voor lank was hy 'n tikkop. Dis toe dat sy lewe 'n living hell ontaard het.

Donderdag 29 Augustus in SON | Theresa Sedras het soms nie woorde nie, maar sy het geloof in Mrs J wat sal intree - haar defender en protector.