Sue Pyler (@suepyler) 's Twitter Profile
Sue Pyler

@suepyler

📚 Learner of life
🎙 Radio Presenter
📺 TV Presenter
🎤 MC
👩 Actress
📄 Voice Over Artist

ID: 586475428

calendar_today21-05-2012 11:36:58

4,4K Tweet

4,4K Followers

1,1K Following

Sue Pyler (@suepyler) 's Twitter Profile Photo

Go to bed, nothing. Wake up, nothing. Lunch Time, nothing. I had to do my hair at 18:00 last night, sleep upright so that it is in a style for this morning at 06:00. Blackout Monday Everybody ⬛️◼️◾️▪️ #Eskom #Loadshedding #Blackout #DeRuyterOut

Go to bed, nothing. Wake up, nothing. Lunch Time, nothing. I had to do my hair at 18:00 last night, sleep upright so that it is in a style for this morning at 06:00.

Blackout Monday Everybody ⬛️◼️◾️▪️

#Eskom #Loadshedding #Blackout #DeRuyterOut
Nicholas E Schori (Snr) 🇨🇭 (@swissschorisa) 's Twitter Profile Photo

Skitterende onderhoud Sue Sue Pyler met Johan Stemmet vanoggend op RSG RSG 100-104FM 👌🏻 - baie vermaak vir minder as 50 randjies 🤣 Johan bly deesdae waar daar nie potholes is nie, daar langs die Weskus in Langebaan. Kobus Burger

RSG 100-104FM (@zarsg) 's Twitter Profile Photo

Om 20:00 in #Radioteater - ONDERHOUD MET ‘N BOEMELAAR deur Karin Du Toit. Einstein, ‘n boemelaar en sy vriend woon in 'n park. Een dag kom ‘n joernalis daar aan op soek na ‘n storie... Met PietieBeyers JJK Sue Pyler Karen Wessels IG: EloiseCupido Regie: Ina Strydom

RSG 100-104FM (@zarsg) 's Twitter Profile Photo

Dr. Jaco Deacon van Fedsas praat oor toestemming vir die publikasie van Matriekuitslae om 08:15 in #openwakker . Wat is jou gevoel daaroor? Laat weet ons per SMS by 45889, elke SMS kos R1.50. Sue Pyler Gustav Greyling Andre Kunz

Die voël van die Jaar is gister aangekondig - Baie geluk aan die Papegaai! Cassie Carstens, 'n papegaai-navorser by The Cape Parrot Project gesels om 08:15 oor dié bedreigde spesie, waar hulle meestal voorkom en hoe dit as voël van die jaar gekroon is. #openwakker Sue Pyler

08:15 in #openwakker: Stephanie Baartman was in verhouding waar sy so erg mishandel was dat sy besluit het om te skei. Sy gesels oor hoe vroue uit hul omstandighede kan kom selfs al is daar kinders. Sue Pyler GustavGreylingRSG Andre Kunz

08:35 in #openwakker: Ivor Schwartz gee vir ons die bemoediging om die laaste paar dae van die jaar met grasie aan te pak. Hy is skrywer van onder meer die boek, Kies die Lewe en dit na hy al baie keer sy eie lewe tot 'n einde wou bring. Sue Pyler GustavGreylingRSG Andre Kunz

08:35 in #openwakker: Ivor Schwartz gee vir ons die bemoediging om die laaste paar dae van die jaar met grasie aan te pak. Hy is skrywer van onder meer die boek, Kies die Lewe en dit na hy al baie keer sy eie lewe tot 'n einde wou bring. Sue Pyler GustavGreylingRSG Andre Kunz
Sue Pyler (@suepyler) 's Twitter Profile Photo

May we please be assisted because we have a stream of water gushing from the meter outside our house. We haven't had water for the past couple of days yet our neighbours have water Johannesburg Water

RSG 100-104FM (@zarsg) 's Twitter Profile Photo

Luister vanaand 20:20 na Sue Pyler se dokumentêr WORSIE HET 'N WORS GEWORD oor die lewe en werk van Willie Esterhuizen. Hy het komedie in SA vervolmaak. Hy het die sitkom aan Suid-Afrikaners in hulle taal bekendgestel. Hy is 'n genie in komiese tydsberekening. #RSGDokkies

Luister vanaand 20:20 na Sue Pyler se dokumentêr WORSIE HET 'N WORS GEWORD oor die lewe en werk van Willie Esterhuizen. Hy het komedie in SA vervolmaak. Hy het die sitkom aan Suid-Afrikaners in hulle taal bekendgestel. Hy is 'n genie in komiese tydsberekening.
#RSGDokkies
Sue Pyler (@suepyler) 's Twitter Profile Photo

I couldn't go to work this morning but my life is never without drama. There was an altercation outside my house and we immediately alerted the SA Police Service 🇿🇦 Check time of calls, time of screen shot. It is now 09:35 and still no sign of the Police? So we must first die?

I couldn't go to work this morning but my life is never without drama.
There was an altercation outside my house and we immediately alerted the SA Police Service 🇿🇦
Check time of calls, time of screen shot. It is now 09:35 and still no sign of the Police?
So we must first die?
Sue Pyler (@suepyler) 's Twitter Profile Photo

‼️Public Service Announcement‼️ We all love a discount. Use my name and get 10% off your next treatment at CSpa Wellness at Munyaka. Promo Code: SueWomensMonth You see this picture...they help me look like this 😉 #CspaWellnessAtMunyaka #WomensMonth #SpaDays #August2023

‼️Public Service Announcement‼️

We all love a discount.
Use my name and get 10% off your next treatment at CSpa Wellness at Munyaka.

Promo Code: SueWomensMonth

You see this picture...they help me look like this 😉

#CspaWellnessAtMunyaka
#WomensMonth
#SpaDays
#August2023
Sue Pyler (@suepyler) 's Twitter Profile Photo

Beautiful event The Earthshot Prize & congrats to all winners. Nominees👏🏽 Cape Town 🥂👏🏽 Wonderful strides are being made and recognized. Some misaligned invites from MultiChoice Group We needed more knowledgeable talent from relevant shows. #EarthshotPrizeCapeTown #EarthshotCapeTown