Suzanne (@suzanne_za) 's Twitter Profile
Suzanne

@suzanne_za

SAMA Nominated |
Singer Songwriter |
Record Label Owner |
Publisher |
Director |
Editor |
Wife |
Friend

ID: 789309494

linkhttp://www.suzanne.co.za calendar_today29-08-2012 13:09:09

543 Tweet

441 Followers

283 Following

Suzanne (@suzanne_za) 's Twitter Profile Photo

Die Kaapse weer maak my nostalgies. Tyd het gevlieg! #TBT #Nostalgia #Suzanne #Vuurbestand #2016Album #SamaNominated youtu.be/Aq-rddcwFrg

Suzanne (@suzanne_za) 's Twitter Profile Photo

Ek kuier Sondag in die #Jam ateljee. Moet dit nie misloop nie! #TuneIn #KykNet #KykNetNou #Television #TV... fb.me/199MLWLW0

Suzanne (@suzanne_za) 's Twitter Profile Photo

Wow! Baie dankie vir hierdie pragtige kompliment, Almarie du Preez 🌺! Dit beteken vir my baie! Ek hoop ons sien mekaar sommer gou weer! ❤😚❤😚❤ x.com/almarieviralty…

Suzanne (@suzanne_za) 's Twitter Profile Photo

Baie dankie vir almal se pragtige verjaardagwense gister. Ek is werklik bevoorreg om sulke ongelooflike vriende... fb.me/5qQ5tPK4x

Suzanne (@suzanne_za) 's Twitter Profile Photo

Die tyd het aangebreek om 'n nuwe musiekvideo te maak en ek is baie opgewonde hieroor! Jy kan intussen by my... fb.me/MvJ83sXp

Suzanne (@suzanne_za) 's Twitter Profile Photo

Ek het wonderlike nuus ontvang! Nou kan ek die kort week aandurf met 'n lied in my hart! #DieLiedInMyHart verskyn... fb.me/3vDaITPD1

Suzanne (@suzanne_za) 's Twitter Profile Photo

Hier is die video van #EkMisJouSo wat ek as huldeblyk vir die legendariese Anneli van Rooyen op #KlavierkuiersMetPedro gesing het. Sy was nog altyd vir my 'n spesiale rolmodel, so hierdie optrede is beslis een wat altyd na aan my hart sal wees!... youtu.be/Wp88rMjZuVU