Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile
Afrikaans.com

@afrikaansdotcom

Ons nooi jou saam op 'n ontdekkingstog die wye Afrikaanse landskap in. Laat weet ons hoe lyk jou Afrikaans!

ID: 719214429515182080

linkhttp://www.afrikaans.com calendar_today10-04-2016 17:24:17

1,1K Tweet

2,2K Followers

972 Following

Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile Photo

Ons is opgewonde oor die beoogde muurkuns in 2020 en sal in die loop van die jaar tien nuwe skole in die Wes-Kaap besoek! #jouafrikaanstel afrikaans.com/projekte-wen/n…

Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile Photo

Die land se topmatrikulant, Madelein Dippenaar, het dit gedoen in haar moedertaal! Sy gesels met ons oor haar sukses. Kyk die video hier #jouafrikaanstel afrikaans.com/afrikaans-vand…

Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile Photo

Jy kan elkemaand uitsien na Nico Klets, ons lekker tong-in-die-kies vlog vir lekkerlag in Afrikaans! Hier is die eerste vir die jaar. #jouafrikaanstel afrikaans.com/leefstyl/vlog-…

Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile Photo

5 Februarie is Wêreld-hardopleesdag – die dag plaas die positiewe impak van stories met kinders deel in die kollig. Ons beskou die geletterdheidskrisis in ‘n ernstige lig en nooi jou om deel te neem aan Nalibali se uitdaging. Maak 'n verskil! #joutaaltel afrikaans.com/taalnuus/werel…

ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Hier is ’n paar belangrike datums in Februarie om van kennis te neem. Klik hier vir meer inligting: atkv.org.za #Afrikaans #projekte #WeesDieVerskil #GeeJouDromeVlerke #debat #applous #redenaars #vva #taal #lees

Hier is ’n paar belangrike datums in Februarie om van kennis te neem. Klik hier vir meer inligting: atkv.org.za
#Afrikaans #projekte #WeesDieVerskil #GeeJouDromeVlerke
#debat #applous #redenaars #vva #taal #lees
Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile Photo

Dit is Moedertaalmaand en op Afrikaans.com wys ons jou waarom jy jou moedertaal moet vier. #onstaal #jouafrikaanstel afrikaans.com/projekte-wen/m…

Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile Photo

Daar is 60 toneelstukke, waarvan 24 feesdebute is, so baie om van te kies! Ons help jou om jou fees te beplan. Vier fees in jou moedertaal ... die Woordfees is immers mondig! #jouafrikaanstel #onstaal Toyota Stellenbosch Woordfees afrikaans.com/leefstyl/vier-…

Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile Photo

Ons is supertrots op al die uitblinkers by vanjaar se kykNET Fiëstas! Baie geluk aan al die wenners en dankie vir die uitmuntende produksies wat ons almal verryk! 'n Spesiale 👍 vir Innibos! #jouafrikaanstel #Fiestas2020 Innibos Kunstefees

Wanneer jou kind sukkel met wiskundige begrippe is visuele hulpmiddele maar skaars. Ons vertel jou van 'n fantastiese YouTube-kanaal waar die taal van die heelal ontsluit word. #jouafrikaanstel Onnies Online FEDSAS afrikaans.com/leerhulp/video…

RSG 100-104FM (@zarsg) 's Twitter Profile Photo

Het jy geweet? Daar is meer as 15-miljoen radio's in SA & meer as 30-miljoen mense luister elke radio. Dit is steeds die medium wat die meeste gebruik word. #WorldRadioDay #WorldRadioDay2020 #WeareDiversity Amore Bekker Martelize Brink Johan Rademan Willem Pelser Louise Jooste

Het jy geweet? Daar is meer as 15-miljoen radio's in SA & meer as 30-miljoen mense luister elke radio. Dit is steeds die medium wat die meeste gebruik word. #WorldRadioDay
#WorldRadioDay2020 #WeareDiversity Amore Bekker Martelize Brink Johan Rademan Willem Pelser Louise Jooste
Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile Photo

Mag die liefde vandag oraloor seëvier! Vier sommer ook jou liefde vir Afrikaans en stuur 'n Afrikaanse liefdesboodskap. Jy kry dit op Afrikaans.com! #jouafrikaanstel Maroela Media RSG 100-104FM GROOTfm 90.5 afrikaans.com/stuur-n-poskaa…

Mag die liefde vandag oraloor seëvier! Vier sommer ook jou liefde vir Afrikaans en stuur 'n Afrikaanse liefdesboodskap. Jy kry dit op Afrikaans.com! #jouafrikaanstel Maroela Media RSG 100-104FM GROOTfm 90.5
afrikaans.com/stuur-n-poskaa…
Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile Photo

Afrikaans.com het met die akteurs, vervaardiger en regisseur gesels oor die nuwe Afrikaanse film, Vergeet my nie. Koop dit, lees dit, praat dit leef dit ... fliek dit! #jouafrikaanstel afrikaans.com/vermaak/ons-wa…

Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile Photo

'n Biografie van alle Afrikaanse outeurs is binnekort aanlyn beskikbaar. Hierdie nuttige hulpbron vier Afrikaanse skrywers. Maak seker elke outeur is daar! #jouafrikaanstel Maroela Media RSG 100-104FM SA Vryskutskrywer afrikaans.com/taalnuus/help-…

Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile Photo

Dit is Internasionale Moedertaaldag! Afrikaans het baie om te vier. Koester dit deur jou taal te lees, te leef en te leer. Deur moedertaalonderrig gee jy jou kinders die X-faktor! afrikaans.com/projekte-wen/m…

Afrikaans.com (@afrikaansdotcom) 's Twitter Profile Photo

Alles is moontlik in en deur jou moedertaal! Albert van Wyk skryf sy kreatiwiteit, kritiese denke en vermoë om probleme op te los toe aan sy sterk fondasie in sy moedertaal! Hy het sy eerste miljoen rand op die ouderdom van 22 gemaak! youtube.com/watch?v=4HCnsm…