
@celebspotterSA
@celebspottersa
Official account of @celebspotterSA We bring you whats hot and happening!!
ID: 751749663892570112
http://www.celebspottersa.co.za 09-07-2016 12:07:41
6,6K Tweet
879 Followers
308 Following

Nuwe musiek in die pyplyn! Kannie wag om dit met julle te deel nie! Seker een van die mooiste songs wat ek al geskryf het! Vervaardig deur Gideon Botes 🎙





🎧 Luister uit vir SanetMusic se lekker enkelsnit #BinneEnBuite wat vandag vir die eerste keer op hierdie radiostasies speel! #FirstPlay #EersteSpeel #HoorDitEerste Kaapstad Radio LEKKER FM 98.3 #Nova1035 Vaal Stereo Happening Radio Waterberg Stereo


Volgende naweek kan jy saam met Juanita du Plessis kom kuier by Diggers Inn in Rysmierbult. 🥳 Kry jou kaartjie sommer nou!



Jou onderhoude vir Woensdag, 23 Feb! Luister saam! Your interviews for Wednesday, 23 Feb! Tune in! Sharine Barnard @MiaSangeres Overvaal Stereo 96.1 LEKKER FM 98.3 Radio Overberg Ekurhuleni FM Wild Coast 98.6 FM Radio KC 107.7fm


Maandag, 28 Feb, word die talentvolle "rocker",zaan sonnnekus , se nuwe enkelsnit, #Krapmerke uitgereik na radiostasies, landswyd en verder! Hoor dit eerste op hierdie stasies! Dankie dat julle dit op die dag van vrystelling 'n 1ste draai gee!


Die onderhoude vir vandag is hier! Interviews you can expect for today! #DieGrootOntbyt zaan sonnnekus IFM102.2Official Kaapstad Radio Venetia Rose Bosveld Stereo 107.5 Radio KC 107.7fm SABC_2


Onthou! Skakel-in op Kaapstad Radio om 13H00 wanneer hulle met Venetia Rose gesels oor haar nuwe enkelsnit, #Skoenlapper 🦋 cc Alishia




Kry jou week aan die gang met hierdie lekker onderhoude! Kick start your week with these fine interviews! Wouter van de Venter Len Muller Erik Kruger Indemnity SA Esté Gross @TeamFinityZA Vonk Musiek Tracey McDonald Publishers


#OnTheCharts #OpDieParades 05/07/2022 90.6FM Stereo Reputasie Musiek Bernice West Ray Dylan Kyle September Wouter van de Venter Christiaan Baartman Joshua Na Die Reën


Making it through challenging times is what inspired popular duo, Victor Bravo's latest single. Read all about it: footnotes.co.za/everything-wil… - with Starburst Promotions


