Huisgenoot (@huisgenoot) 's Twitter Profile
Huisgenoot

@huisgenoot

Amptelike Huisgenoot-twitterkanaal: SA se grootste en oudste gesinstydskrif/Official Twitter handle for South Africa's biggest and oldest magazine (est. 1916).

ID: 23570899

linkhttp://www.huisgenoot.com calendar_today10-03-2009 08:33:20

104,104K Tweet

137,137K Followers

1,1K Following

Huisgenoot (@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Skuif nader en luister saam na stories uit Die Babbelbende se Groot Storieboek. Dit is 'n spesiale pakket met 25 luisterstories vir nuuskierige kinders. Besoek brnw.ch/21wSmFQ

Kombuisgoed, karre, Kirstenbosch-kuiers en kryt-kaskenades – hier is ’n oorvloed om te soek! Die nuwe Huisgenoot Woordsoek is nou beskikbaar met 110 nuwe raaisels. brnw.ch/21wSpZ8

Truie, komberse, speelgoed, mandjies en meer vir jou huis. Huisgenoot Hekel het die kreatiewe inspirasie waarna jy soek! Nou te koop: brnw.ch/21wSuJF #HuisgenootHekel

Goeie nuus! Jy het nog tot Maandag om 17:00 om in te skryf vir vanjaar se Mej. Tiener-kompetisie. Ja, daar is nou ’n ekstra naweek om die inskrywingsvorm in te vul en jou kamera nader te trek. Opskud! Dit is jou laaste kans. Jy kan groot pryse wen. brnw.ch/21wSwLg

Hierdie nuwe luisterstories-pakket het 25 mooi voorlesings oor Bibi, Ben, Paloeka en Palawa se avonture in die Babbelboomhuis. Kom luister saam! Besoek brnw.ch/21wSA4X

Hierdie nuwe luisterstories-pakket het 25 mooi voorlesings oor Bibi, Ben, Paloeka en Palawa se avonture in die Babbelboomhuis. Kom luister saam! 
Besoek brnw.ch/21wSA4X
Huisgenoot (@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Kombuisgoed, karre, Kirstenbosch-kuiers en kryt-kaskenades – hier is ’n oorvloed om te soek! Die nuwe Huisgenoot Woordsoek is nou beskikbaar met 110 nuwe raaisels. brnw.ch/21wSBER

Hekel daai ‘plushie’ waaroor jou kind so gaande sal wees sommer self! Die nuutste Huisgenot Hekel spog met ’n dinosourus, wat ook ’n drakie kan wees, en nog heelwat ander speelgod: brnw.ch/21wSKHA #HuisgenootHekel

Van pikkewyne tot popsterre – die splinternuwe Huisgenoot Woordsoek het iets vir elkeen, ook die jongspan. No. 15 is nou op die rak: brnw.ch/21wSOYg

Betyds vir al die langnaweke en die skoolvakansie! Luister saam na die mooiste voorlesings uit Die Babbelbende se Groot Storieboek. Besoek brnw.ch/21wSQpN en kliek op ons nuwe pakket met 25 Babbelbende-luisterstories. brnw.ch/21wSQpO

GEBORG: Dr JJ Serfontein Dentistry het uitgebrei met ’n derde tak! Hulle verwelkom jou nou in die V&A Waterfront, Durbanville én Stellenbosch. Wêreldklasglimlagte, nader aan jou huis. 🦷 brnw.ch/21wSS9i #jjsdentistry #cosmeticdentistry #dentiststellenbosch

GEBORG: <a href="/SerfonteinJj/">Dr JJ Serfontein</a> Dentistry het uitgebrei met ’n derde tak! Hulle verwelkom jou nou in die V&amp;A Waterfront, Durbanville én Stellenbosch. Wêreldklasglimlagte, nader aan jou huis. 🦷  brnw.ch/21wSS9i #jjsdentistry #cosmeticdentistry #dentiststellenbosch
Huisgenoot (@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Kom ontdek ’n skatkis van leersame inhoud vir leerders in gr. 4, 5 en 6. brnw.ch/21wSYT6 bied nou ook hulp met Wiskunde en Natuurwetenskap en Tegnologie! Boonop geld ons spesiale afslag.

Luisterstories vir slaaptyd, 'n luilekker middag tuis of die langpad. Skuif nader en luister saam na voorlesings uit Die Babbelbende se Groot Storieboek. brnw.ch/21wSYXM

Luisterstories vir slaaptyd, 'n luilekker middag tuis of die langpad. Skuif nader en luister saam na voorlesings uit Die Babbelbende se Groot Storieboek. 
brnw.ch/21wSYXM
Huisgenoot (@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Skuif nader en luister saam na stories uit Die Babbelbende se Groot Storieboek. Dit is 'n spesiale pakket met 25 luisterstories vir nuuskierige kinders. Besoek brnw.ch/21wT5fY

Hoort jy op die verhoog? Kom spog met jou talent en skryf in vir Huisgenoot Eisteddfod 2025. Daar is lekker pryse op die spel. brnw.ch/21wT978

Goeie nuus vir dié wat hou van handwerk: die nuwe Huisgenoot Hekel is nou te koop! Kry joune vandag: brnw.ch/21wTd4J #HuisgenootHekel

Goeie nuus vir dié wat hou van handwerk: die nuwe Huisgenoot Hekel is nou te koop! Kry joune vandag: brnw.ch/21wTd4J
#HuisgenootHekel
Huisgenoot (@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Ons is op soek na 2025 se Eisteddfod-ster van die jaar. Is dit jy? Skryf nou in en jy kan die kans staan om R10 000 te wen. brnw.ch/21wThLn

Hierdie nuwe luisterstories-pakket het 25 mooi voorlesings oor Bibi, Ben, Paloeka en Palawa se avonture in die Babbelboomhuis. Kom luister saam! Besoek brnw.ch/21wTjyb

Hierdie nuwe luisterstories-pakket het 25 mooi voorlesings oor Bibi, Ben, Paloeka en Palawa se avonture in die Babbelboomhuis. Kom luister saam! 
Besoek brnw.ch/21wTjyb