IN GESPREK met Lourensa Eckard (@in_gesprek) 's Twitter Profile
IN GESPREK met Lourensa Eckard

@in_gesprek

Maandae 20:30 op kykNET (DStv kanaal 144)

ID: 3131243571

calendar_today02-04-2015 11:50:29

6,6K Tweet

3,3K Followers

809 Following

IN GESPREK met Lourensa Eckard (@in_gesprek) 's Twitter Profile Photo

Vanaand op In Gesprek: ons fokus op die MK-party; bespreek grondbesettings in Bloemfontein; én gesels met Devon Hofmeyr oor sy toetrede tot die politiek. Skakel 20:30 in op kykNET TV.

Vanaand op In Gesprek: ons bespreek die waterkrisis in Johannesburg; fokus op moontlike politieke geweld in KwaZulu-Natal; én wat gaan aan met die internet? Skakel 20:30 in op kykNET TV.

Mzamo Buthelezi, adjunk-president van die IVP, oor KwaZulu-Natal. Skakel Maandagaande om 20:30 in op kykNET TV. Ons episodes is ook op DStv CatchUp beskikbaar.

IN GESPREK met Lourensa Eckard (@in_gesprek) 's Twitter Profile Photo

Vanaand op In Gesprek: ons fokus op landbou; bespreek Nosiviwe Mapisa-Nqakula se stryd in die hof; én, berig oor die Steinhoff-sage. Skakel 20:30 in op kykNET TV.

Pieter du Toit oor komplekse finansiële misdade soos die Steinhoff-sage. Skakel Maandagaande om 20:30 in op kykNET TV. Ons episodes is ook op DStv CatchUp beskikbaar.

IN GESPREK met Lourensa Eckard (@in_gesprek) 's Twitter Profile Photo

Vanaand op In Gesprek: ons fokus op die rol van godsdiens in die politiek in ’n verkiesingsjaar; gesels oor die tweepot-aftreestelsel; én bespreek die problematiek met politieke peilings. Skakel 20:30 in op kykNET TV.

Prof. Danie Meyer oor die tweepot-aftreestelsel wat na verwagting later vanjaar in werking sal tree. Skakel Maandagaande om 20:30 in op kykNET TV. Ons episodes is ook op DStv CatchUp beskikbaar.

IN GESPREK met Lourensa Eckard (@in_gesprek) 's Twitter Profile Photo

Vanaand op In Gesprek: Gayton McKenzie is in die ateljee; ons bespreek polisie wat misdadigers doodskiet, én fokus op Suid-Afrika se emigrasiesyfers. Skakel 20:30 in op kykNET TV.

Vanaand op In Gesprek: ons bespreek van Suid-Afrika se beste en vrotste munisipaliteite; fokus op die konstruksie-mafia; en bekyk die situasie in die Midde-Ooste. Skakel 20:30 in op kykNET TV.

Dr. Ross Harvey van Good Governance Africa oor ons land se munisipaliteite. Skakel Maandagaande om 20:30 in op kykNET TV. Ons episodes is ook op DStv CatchUp beskikbaar.

IN GESPREK met Lourensa Eckard (@in_gesprek) 's Twitter Profile Photo

Vanaand op In Gesprek: ons bespreek die Afrikanerverdrag; fokus op die Valke; én, hoe kan Suid-Afrikaners oorsee hul kruisie gaan trek? Skakel 20:30 in op kykNET TV.

Vanaand op In Gesprek: Afgetrede hoofregter Mogoeng Mogoeng is in die ateljee; ons bespreek rioolbesoedeling; én, ons fokus op Eskom en beurtkrag. Skakel 20:30 in op kykNET TV.

Vanaand op In Gesprek: ons gesels oor jongmense se stem; fokus op die Bela-wet, en bespreek wie bruin kiesers se keuse in die Wes-Kaap gaan wees. Skakel 20:30 in op kykNET TV.

Vanaand op In Gesprek: ons fokus op verkiesingsbeloftes; bespreek die regering se swart ekonomiese bemagtigingsbeleid; én, berig oor die Nasionale Gesondheidsversekering. Skakel 20:30 in op kykNET TV.