Ina Strydom
@inastrydom
ID: 63063909
05-08-2009 07:28:23
233 Tweet
60 Followers
289 Following
Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsing in Afrikaans in die vorm van ’n referaat of plakkaat by die simposium (23–24 November 2023) aan te bied. Die aangepaste sperdatum vir voorstelle is 20 Oktober 2023. | SA Akademie litnet.co.za/uitnodiging-st…
SABC sends best birthday wishes to RSG 100-104FM, the station that continues to stay in touch and in tune with its listeners. Here’s to many more! To connect with your customers on RSG visit: bit.ly/3LAddu6 #SABCRadioBrag
Intergenerational trauma & weird mushrooms, anyone? There's a radio play for that. Donderdag op RSG 100-104FM: Die Belofte met Maria Vos, Mia van der Merwe, Emma Nelson, Tinarie van Wyk Loots, Andre Weideman en Karleine Herbst. Regie: Anrich Herbst; tegniese versorging: Cassi Lowers.
Vanaand op RSG 100-104FM! Regie deur #anrichherbst en tegniese versorging deur Cassi Lowers. rsgplus.org/luister-donder… Ina Strydom
Vanaand om 20:00 in RSG 100-104FM Radioteater: Nols D'Amus, deur Hendie Grobbelaar. Met Pietie Beyers, Sulette Thompson, Anton Schmidt, Elzabe Zietsman, Johny Klein en Claudia Jones. Regie deur Ina Strydom
In haar taalrubriek skryf Jana Luther "In Afrikaans is dit ’n, nie ‘n en veral nie ñ nie" en gee wonderlike raad oor hoe om die ’n te maak in MS Word. #Afrikaans Woordeboek van die Afrikaanse Taal Afrikaanse Taalraad netwerk24.com/netwerk24/stem… via Netwerk24