
Renske Jacobs
@rsgjacobs
Stemkunstenaar/voice artist; nuusskrywer/news writer @SABCNews ; vervaardiger/producer; omroeper/broadcaster & nuusleser/news reader @zarsg
ID: 3214450641
27-04-2015 18:21:08
8,8K Tweet
6,6K Followers
643 Following

Super Saterdag in die ateljee!😍Vanmiddag 14:00‼️DIE SATERDAGRESEP‼️ op RSG 100-104FM Poen & Toekie herenig😜wanneer Christelle Webb-Joubert en haar man Henry Joubert kom aansit by die tafel! Christelle deel haar ma se 'vrek-lekker' pannekoekresep en Henry deel 'n praktiese wenk of 2!😍



Een van die beste foto's van die hele @Dakar Luciano Benavides se Husqvarna in volle vaart (hy "ramp" die duin), geen bang haar op sy kop nie want hy ken nie sy landing nie. Let op die skaduwee op die duin! (fotograaf onbekend) Gee die foto 'n punt uit 10 RSG 100-104FM


Luister vanaand om 20:00 in RSG Kuns na wyle Dolf van Niekerk se “Mymeringe van ‘n Ou man” met regie deur Christelle W Joubert RSG 100-104FM #drama #radiodrama


Vnaand 20:00 in RSG 100-104FM se dokumentere uur - volgens Elsje is sy oorval deur mense wat inligting wou deel nalv een of ander verbintenis wat hulle met die damwal het. Kom luister hoe sy dit kundig in 25min opgesom het - 'n reuse taak omdat Hartbeespoortdam so 'n ryk geskiedenis het


Vanaand 20:00 in RSG 100-104FM se dokkie-uur

Vanmiddag in‼️DIE SATERDAGRESEP‼️14:00 tot 14:30 op RSG 100-104FM Mnr Fliek kom sit aan tafel om sy resep vir lekkerrrr lewertjies te deel & uit te brei oor ander dinge behalwe flieks, radio & skryf.... JOU PLEK IS GEDEK! Leon van Nierop #saterdagresep #radio



Luister Donderdag 20:00 na Ina Strydom se dokumentêr WAAR NOOT EN WOORD BYMEKAARKOM, oor Tobie Cronjé wat vanjaar 75 is - die mens agter die akteur: sy liefde vir musiek; belangstelling in Boeddhisme; sy siening oor tegnologie en teater, kreatiwiteit en uitdagings #RSGDokkies


Luister om 20:00 na KANSELLASIEKULTUUR: DIE PUNTJIE VAN DIE YSBERG Johan Rademan kyk na hierdie nuwe dodelike vorm van sensuur. Godsdiens, seks & politiek is die elemente wat in ‘n groot mate die katalisators is wat lei tot die kansellering van mense. #RSGdokkies Renske Jacobs


Vanaand 20:00 in RSG 100-104FM se dokumentere uur...

Vanaand 20:30 in SUKSESSTORIES op RSG 100-104FM

Vanaand 20:00 in RSG 100-104FM se dokumentêre uur....


Vanmiddag in‼️DIE SATERDAGRESEP‼️14:00 RSG 100-104FM Anita Visser draf oor van Naweekaktueel se ateljee na die Saterdagresep se tafel vir 'n kuiertjie & deel resepte vir 'n hoendergereg & roomys. Sy't oor die foon gese sy bring vir ons 'n 'snackie'....Jou plek is gedek! Anita Visser


It was wonderful listening to SA's operatic superstar Pretty Yende on RSG 100-104FM #OpEnWakker - and to learn she used to tape #DisOpera on this station so that she can sing along. #beautiful #operafan

