Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile
Solidariteit

@solidariteit

Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting: solidariteit.co.za๐Ÿ”ธ [email protected] ๐Ÿ”ธ0861 25 24 23

ID: 94028250

linkhttp://www.solidariteit.co.za calendar_today02-12-2009 05:29:44

41,41K Tweet

50,50K Followers

731 Following

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Die ANC het die week โ€™n ๐Ÿญ๐Ÿฌ-๐—ฝ๐˜‚๐—ป๐˜-๐—บ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ป aangekondig om die Suid-Afrikaanse ekonomie te red. Maar diรฉ plan klink meer na โ€™n 10-puntplan vol ou idees. Lees die ANC se โ€œ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ธ๐˜ฆโ€ ou plan hier: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artikโ€ฆ

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Krugerdag: Oom Paul is weer tuis. 200 jaar nรก sy geboorte staan Paul Kruger se beeld nou trots in Orania โ€“ โ€™n simbool van geloof, durf en volharding. Ons eer โ€™n leier wie se nalatenskap steeds in ons geskiedenis weerklink. Geluk, Oom Paul. Ons sal nie vergeet nie.

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

BEE plaas ล‰ geweldige las op die Suid-Afrikaanse ekonomie: โ—พ R290 miljard verdwyn jaarliks om te voldoen aan SEB-vereistes, โ—พ Die BBP word tot 3% geknou en โ—พ 3,8 miljoen verlies aan werksgeleenthede tot dusver. Lees hier meer: bit.ly/43f5qNX

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

R8 miljard in agterstand. Dรญt is hoeveel die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in agterstand skuld volgens sy 2024-โ€™25-jaarverslag. ๐Ÿ‘‡๐Ÿผ Lees hier hoe diep die verval strek: bit.ly/3W256ye

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

#๐™Ž๐™ฉ๐™ž๐™ก๐™’๐™ค๐™ง๐™™๐™Ž๐™ค๐™ฃ๐™™๐™–๐™œ Maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesรช het. Johannes 14:26

#๐™Ž๐™ฉ๐™ž๐™ก๐™’๐™ค๐™ง๐™™๐™Ž๐™ค๐™ฃ๐™™๐™–๐™œ
Maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesรช het.
Johannes 14:26
Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

#๐“๐จ๐ฉ๐’๐ญ๐จ๐ซ๐ข๐ž๐•๐š๐ง๐ƒ๐ข๐ž๐–๐ž๐ž๐ค Ons gaan Withuis toe omdat die ANC sloer! Dirk en Jaco gee vir ons ล‰ blik agter die skerms oor wat op die onlangse toer na Amerika gebeur het. Klik hier om na die week se episode te luister: youtu.be/TmmA41nQzzU

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

LASTERKLAG OOR โ€˜WANINLIGTINGโ€™: Nie minister Khumbudzo Ntshaveni รณf president Cyril Ramaphosa het dit nodig geag om opponerende argumente teen die sperdatum in te dien nie. Die regering het ook nie eers op medianavrae daaroor gereageer nie. Solidariteit gaan dus voort en vra die

LASTERKLAG OOR โ€˜WANINLIGTINGโ€™: Nie minister Khumbudzo Ntshaveni รณf president Cyril Ramaphosa het dit nodig geag om opponerende argumente teen die sperdatum in te dien nie.

Die regering het ook nie eers op medianavrae daaroor gereageer nie.

Solidariteit gaan dus voort en vra die
Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Regering wil fondslede beroof om NGV-plan te befonds Solidariteit verwerp die regering se voorneme om lede van mediese fondse se belastingkrediete vir die finansiering van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) aan te wend. ๐Ÿ“Œ Lees hier meer: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artikโ€ฆ

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Die SAUK staar weer โ€™n finansiรซle storm in die gesig. โ€™n Interne verslag toon dat meer as ๐Ÿด๐Ÿฌ๐Ÿฌ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐—น๐—ฑ๐—ฒ ๐—ฎ๐—ฑ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐˜€๐—ถ๐—ฒ๐˜€ in Augustus nooit uitgesaai is nie โ€“ โ€™n verlies van miljoene rand wat nou โ€™n nuwe ronde afleggings kan veroorsaak. bit.ly/4nODvNp

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Minister Sisisi Tolashe en haar โ€œspesiale raadgewerโ€ is in die spervuur oor dubbele salarisse, nepotisme en geen dissipline nie โ€“ alles op die belastingbetaler se rekening, terwyl maatskaplike werkers met oorlading en lae salarisse worstel. Lees hier: bit.ly/48uMTku

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Die regering wil mediesefonds-belastingkrediete gebruik om sy NGV-projek te finansier. ๐ŸŽง Luister na Theuns du Buisson op Pretoria FM oor wat hierdie voorstel vir jou beursie beteken, of lees hoe Solidariteit diรฉ stryd in die hof gaan voortsit. bit.ly/4h7kVNH

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

MEDIAVERKLARING Kommer oor departement talle onderwysposte in Gauteng wil sny Solidariteit neem met kommer kennis van die Gautengse Departement van Onderwys se voorneme om met grootskaalse besnoeiing van poste by skole in die provinsie vorendag te kom. aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artikโ€ฆ

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Sommige Suid-Afrikaners is al vir etlike maande agterdogtig oor Russiese vliegtuie wat op ons bodem land en weer opstyg. Hoekom is diรฉ vliegtuie hier, en wat is hul besigheid? Lees hier waaroor die jongste gerugte gaan: bit.ly/47pOBm2

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Dis amptelik! Die Kaap kry weer โ€˜n Afrikaanse universiteit. Akademia gaan vanaf 2026 Paarl toe. ๐Ÿ“ฐ: Maroela Media Lees meer oor Akademia se nuwe kampus hier: maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/aโ€ฆ

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Topvyf-gebeure โ€“ Wat sรช dr. Dirk Hermann? In diรฉ week se episode van die Solidariteit Wรชreld gesels Dirk Hermann oor die topvyf-gebeure wat tans van belang is. Hy spreek sy opinie uit oor die hoofstroommedia asook die krisis rondom werk. Wat is jou gevoel oor Solidariteit se

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

GAUTENGSE SKOLE ONDER SKOOT: Die Gautengse Onderwysdepartement het oornag besluit om etlike poste by skole te โ€˜vatโ€™, en dit na skole van die departement se keuse oor te dra. Ook subsidies is skielik sodanig verminder dat skole gate van โ€˜n halfmiljoen of meer moet toestop. Dit

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

MEDIAVERKLARING Gautengse skole gewond na departement met poste en befondsing skok โ€™n Krisis dreig vir skole in Gauteng wie se begrotings en personeel meteens onder skoot is van die Gautengse Onderwysdepartement (GDO). Lees meer hier: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artikโ€ฆ

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Wat is die vyf groot dinge wat jy hierdie week in Suid-Afrika mรณรฉt verstaan? Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, gee sy eerlike mening oor werk, oor die media en oor die pad vorentoe vir ons gemeenskap. As jy wil weet wat agter die opskrifte skuil, is hierdie