
Suidooster
@suidoostertv
👉 JÓÚ SEPIE! 📺 #Suidooster is Maandae tot Vrydae -om 18:00 op kykNET / 18:30 kykNET & Kie. #kyknet
ID: 3317578894
http://www.kyknet.tv 10-06-2015 15:59:53
2,2K Tweet
6,6K Followers
350 Following




Sy word dikwels gesien as die swartskaap - ons gesels met Simone Biscombe wat die rol van Bianca Fourie in Suidooster vertolk: bit.ly/Terloops_SB















Hier's ses interessante storielyne wat in Oktober in Suidooster gaan uitspeel: bit.ly/3t8LgWS


Veels geluk aan #Suidooster wat sopas benoem is vir die beste prestasie in klank vir 'n TV-sepie of telenovela by vanjaar se #SAFTAs. 🥳🥳 Suidooster kykNET&kie South African Film & Television Awards #SAFTAs


Baie geluk aan die span regisseurs by #Suidooster met hulle benoeming vir beste prestasie in regié vir 'n TV-sepie. 👏👏 Suidooster kykNET&kie South African Film & Television Awards #SAFTAs
