VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile
VIA TV

@viatv

Vars, interessant en avontuurlustig op DStv-kanaal 147. ๐Ÿ’› Klik op die skakel hieronder vir ons TV-gids. ๐Ÿ‘‡

ID: 3521949135

linkhttp://viatv.co.za/ calendar_today02-09-2015 09:48:16

9,9K Tweet

5,5K Followers

2,2K Following

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

Kom saam #PlattelandToe!๐Ÿ™‹ Villiersdorp en Botrivier is hierdie week in die kollig. Hier is 'n paar vinnige feite oor diรฉ interessante dorpies. Skakel Woensdag om 18:00 in vir hierdie episode! #ViaDStv147

Die Wes-Kaap se jongboer van die jaar vir 2023, Christi van den Heever leef sy passie uit by Rietfontein. Hy het diรฉ boerdery se omset binne vyf jaar byna verdubbel! Kyk #Landbouweekliks vanmiddag om 18:00 op #ViaDStv147!๐Ÿ‘จโ€๐ŸŒพ Saam met AFGRI, Bayer AG, @DEKALB_SA, landbou.com.

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

Kyk, daar is darem net iets opwindend aan 'n kombuis-makeover! In #HartVanDieHuisMetUniversalKitchens volg ons die proses van begin tot eindel! Kom kyk hoe herinneringe in Minki se nuwe kombuis geskep word! Dinsdae om 17:00 op #ViaDStv147.๐Ÿฅณ Saam met UniversalKitchens

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

Twee legendariese fopdossers, Manila Von Teez en Kat Gilardi, is ons gaste vandag! Die tonge klap en daar is trane soos ons lag in hierdie laaste #Sterkbek-uitdaging. Kyk vanaand om 20:00 saam!โšก๏ธ๐Ÿ”ฅ Saam met #GelusilSouthAfrica.

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

Dis amper tyd vir #DieGrootAfskud om af te skop! Maak 'n knoop in jou oor vir volgende Dinsdag, 13 Februarie en skakel in om 20:00 op #ViaDStv147. ๐Ÿ’ช๐Ÿ‹๏ธโ€โ™‚๏ธ๐Ÿคฉ

Agter die skerms van hierdie week se #Landbouweekliks-besoek op Rietfontein! Kom kuier saam tussen die kersieboorde!๐Ÿ’ Skakel in elke Dinsdag om 18:00 op #ViaDStv147. *Heruitsendings Donderdae 18:30, Saterdae 07:00 en Maandae 18:00. AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA en @Landbouweekblad.

Agter die skerms van hierdie week se #Landbouweekliks-besoek op Rietfontein! Kom kuier saam tussen die kersieboorde!๐Ÿ’ Skakel in elke Dinsdag om 18:00 op #ViaDStv147.
*Heruitsendings Donderdae 18:30, Saterdae 07:00 en Maandae 18:00.
<a href="/AFGRI/">AFGRI</a> <a href="/Bayer/">Bayer AG</a> <a href="/dekalb_sa/">@DEKALB_SA</a> en @Landbouweekblad.
VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

David en Bianca ontmoet vir verloofdes Bianca en Keithan. 'n Glanstroue, 'n indrukwekkende huis en 'n droomwittebrood in Japan is op die tafel... Kom vind uit wat hulle kies in hierdie episode van #TrouTrekOfToer! Woensdae om 20:00 op #ViaDStv147!๐Ÿ˜ โ€‹ Saam met FlightCentreRSA

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

Annette het 'n mediese kondisie wat haar vel beรฏnvloed en sy is selfs geboelie daaroor op skool. Gelukkig kan die dokters van #DrNou haar help om haar selfvertroue terug te wen!๐Ÿคฉ Kom beleef hierdie transformasie vandag om 19:30 op #ViaDStv147. Saam met 1,2 Smile Dentistry

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

Op die reisagenda vandag is Villiersdorp en Botrivier! Perdritte, kwilt-werk, padstalbesoeke en โ€˜n wynproe is deel van die pret op #PlattlandToe! Kyk saam elke Woensdag om 18:00 op #ViaDStv147.๐Ÿฅณ Met heruitsendings Saterdae om 10:30 en Sondae om 18:30.

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

In #Nisboere gaan kuier ons by Mooihoek Berry Farm in die Oos-Kaap, โ€˜n boer van Setlagole maak wins uit doodgewone karkoere en ons verwelkom Nisboere se nuwe mede-titelborg, JAC Motors Global. Kyk saam elke Sondag om 20:00 op #ViaDStv147.๐Ÿง‘โ€๐ŸŒพ Laeveld Agrochem Laeveld Agrochem

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

Dis die 300ste episode van #Landbouweekliks en ons kuier in KwaZulu-Natal by Judy Stuart! Sy is iemand met โ€˜n blywende impak op die landboubedryf!๐ŸŒพ Kom hoor haar storie vanmiddag om 18:00 op #Landbouweekliks.๐Ÿšœ Saam met AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA landbou.com

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

Ons skop die eerste episode van #BoerSaamMetDieNatuur af met 'n besoek aan Jacobus Human in die Heidelberg-distrik. Vandag vind ons uit wat maak hierdie boerdery suksesvol. Kom kuier saam, elke Dinsdag om 19:30 op #ViaDStv147.๐Ÿ‘จโ€๐ŸŒพ Saam met SSK.

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

Kom kuier saam met #Landbouweekliks by 'n merkwaardige boerdery! Magmar Beefmasters in Swartberg, word bedryf deur Dawie du Plessis. Ons vind uit vanwaar kom sy sukses. Kyk saam elke Dinsdag om 18:00 op #ViaDStv147.๐ŸŒพ Saam met AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA landbou.com

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

In hierdie episode van #Landbouweekliks vat ons die grondpad na Boer Graeme Jarvie in Greytown, KZN. Kom leer meer oor hierdie boerdery, vanmiddag om 18:00 op #ViaDStv147.๐ŸŒพ๐Ÿšœ โ€‹ Saam met AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA landbou.com

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

Vandag op #BoerSaamMetDieNatuur gaan kuier ons by Piet Gildenhuys. Hy het van konvensionele na bewaringsboerdery oorgeskakel en nรก struikelblokke en inspirasie uit die Suid-Kaap รฉn Australiรซ, getuig sy gesonde grond van sukses en voorspoed!๐Ÿ‘จโ€๐ŸŒพ๐ŸŒฟ Skakel in om 19:30. Saam met SSK.

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

Naby Bapsfontein in Gauteng woeker Mbali Nwoko as boer, entrepreneur en spreker. Van terugslae kan sy ruim getuig, maar van gaan lรช is daar geen sprake nie! Kyk #Landbouweekliks elke Dinsdag om 18:00 op #ViaDStv147.๐ŸŒพ๐Ÿšœ โ€‹ Saam met AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA landbou.com .

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

CD du Toit, โ€™n toegewyde grondkundige, het op sy plaas vele uitdagings, maar hy omarm bewaringslandbou, gebruik residuele strooi vir vogbewaring, en proe die vrugte van sukses!๐Ÿ™†โ€โ™‚๏ธ๐ŸŒŸ Kyk #BoerSaamMetDieNatuur, elke Dinsdag om 19:30. Saam met SSK

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

Al ooit gehoor van โ€˜vrugtekaviaarโ€™?๐Ÿง Ons reis Outshoorn toe om hierdie interessante produk te proe, maak 'n draai by 'n kasboer naby Augrabies en besoek โ€˜n suikerrietplaas in KZN! Moenie hierdie episode van #Nisboere vanaand om 20:00 misloop nie!๐ŸŒพ Saam met Laeveld Agrochem

South African Film & Television Awards #SAFTAs (@saftas_1) 's Twitter Profile Photo

The wait is over, the SAFTAs 18 nominations list is out! Congratulations to all the nominees. To see the full list of nominees click here: bit.ly/3MvNAO2 #Saftas

VIA TV (@viatv) 's Twitter Profile Photo

โ€˜n Drie-gang maaltyd soos geen ander, maar als is nie soos dit lyk nie.๐Ÿ‘€ Sal vier vreemdelinge โ€“ รฉn jy โ€“ kan raai wie die Ongenooide gas is? Kom ons vind uit.๐Ÿคจ Kyk #DieEetkamer elke Maandag om 21:30 op #ViaDStv147. ๐Ÿ•Hierdie episode is in samewerking met Roman's Pizza