
RSG 100-104FM
@zarsg
RSG is 'n openbare radiodiens van die SAUK wat in Afrikaans uitsaai.
instagram.com/rsg_100104fm?i…
ID: 239011652
http://www.rsg.co.za 16-01-2011 15:56:06
45,45K Tweet
45,45K Followers
952 Following

Die Suid-Afrikaans gebore motorsportjoernalis Dieter Rencken is aangestel as FIA Formula Een Wêreldkampioenskapskommissaris in die Kantoor vd FIA President, bykomend tot sy funksies as Motorsportadviseur vd President, Mohammed Ben Sulayem. RSG 100-104FM SABC Sport SABC News


Vanaand op RSG 100-104FM Countryklanke tussen 22h00-23h00 speel ons vir jou musiek van Patricia Lewis, Gerrie Pretorius, Gene Rockwell, Marie Gibson, The Mavericks, Lee Magnum, RIANA NEL, Sez Adamson, Daniel Westley Africa, Vangie Coker, Stephan Visagie en vele meer….


Goeie môre! Is almal darem ok? Die haelstorm in Johannesburg, tornado in Bloemfontein!? Vaderland. Ons gesels 13:00. RSG 100-104FM


Die interessante geval van Bob, die wyfie seeskilpad. Sy is vanaf Two Oceans Aquarium vrygelaat met ‘n sender. Ongelukkig stuur die sender nie meer seine nie. Tog het mariene bioloë baie van haar geleer… omny.fm/shows/driesest… RSG 100-104FM

Ek is Vrydag, 17 Augustus, 15h40 'n gas in #spitstyd op RSG 100-104FM met Willem Pelser ek sien baie uit om Weer in die RSG ateljee te wees!

Ek is op RSG 100-104FM vanmiddag Om 15h40 SAAM met Willem Pelser op Spitstyd, kannie waggie.

Behind The Scenes: The Sound Of Music - For A Whole New Generation! From 14 Dec - 14 Jan #ArtscapeTheatre & 27 Jan - 25 Feb MONTECASINO Brought to you by Pieter Toerien Productions, with Cape Town Opera Book at webtickets.co.za Huisgenoot DStv RSG 100-104FM kykNET TV #TheSoundOfMusicSA

Goeie môre aan elk. Dis ‘n baie nat oggend in die Boland. Reën omtrent. Ons kla nie 🌧️👏👏👏👏👏 Sien jou 13:00 vir DrieSestig. RSG 100-104FM


Ek lees vanaand op RSG 100-104FM in #kortom van mense se ervarings met Engele, uit die boek: 'Ek het 'n Engel gesien" teen 21h50.

Goeie môre almal! Ek het vir die eerste keer in ‘n lang tyd vas en regdeur geslaap. Hoe heerlik. Hier is ons middag saam met jou op DrieSestig. RSG 100-104FM


Musiek ikoon Andrea Bocelli dra ‘n Aria op aan Roger Federer en dryf hom na trane RSG 100-104FM si.com/tennis/2023/11… via Sports Illustrated

Goeie môre dames en here. Hier is hoe ons program vandag loop. Sien jou 13:00. Geniet jou dag!! RSG 100-104FM


Ek het nou die dag ‘n video van ‘n hond met sonsteek gesien. Die arme ding het so swaar gekry. Maak seker jou troeteldier is veilig en gesond die somer. Hier is die potgooi met raad en waarskuwings wat ons Maandag in DrieSestig bespreek het. omny.fm/shows/driesest… RSG 100-104FM

Maryke Musson is ‘n bekende stem op RSG. Sy was by die Twee Oseane Akwarium, uShaka en boer nou met 2 miljoen visse in die verte. Sy deel uit Ysland haar ervaring van die duisende aardbewings, dorpsontruiming en die dreigende vulkaniese uitbarsting omny.fm/shows/driesest… RSG 100-104FM

Wonder jy oor die verskillende kruie en spesery in kerriemengsels? Hoeveel van wat? Watter speserye gee daardie outentieke smaak? Dee gee raad. Sy gee ook ‘n resep vir ‘n algemene mengsel vir enige kerrie. omny.fm/shows/driesest… RSG 100-104FM

Goeie môre!! Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek op hande. Ek vat later die pad George toe vir Die Gesprek met die ATKV tak Sommer net Ons. Wat is jou planne? Hier is ons program vir vandag 🎙️RSG 100-104FM


Neutmeskaat is vir my soos witpeper. Dit is so ‘n groot deel van ons kultuur. Hetta verduidelik waar dit vandaan kom en die geskiedkundige gebruik. Het jy geweet neutmeskaat en foelie (mace) kom van dieselfde plant!? omny.fm/shows/driesest… RSG 100-104FM

Luister vanaand Kortom op RSG 100-104FM 9.45nm Marlene Malan: Die dood is ons storie. Ek Gaan dit voorlees. Kobus Burger johnny klein

Often in the mornings & evenings I get to listen to RSG 100-104FM business - Dawie Roodt in the morning & Ryk van Niekerk in the evenings. Altyd goeie waarde vir geld. Betroubare inligting. Solid journalism that helps me with my investment decisions. #Dankie