
Fokofpolisiekar
@fokofband
Since 2003. For bookings contact [email protected]
ID: 95628774
https://bit.ly/18andfoknkeen 09-12-2009 11:40:18
3,3K Tweet
36,36K Followers
295 Following

Saterdag 11 Sept Railways Cafe Kry jou kaartjie hier: quicket.co.za/events/147911-… (slegs 100 beskikbaar)


Ons is 18 die jaar! Kom join die celebrations in Pretoria op 2 Okt hier: bit.ly/18andfoknkeen Francois van Coke Valkie Van Coke



En nou is dit 18jaar later!!! Mondig, wettig, tyd om ‘n regte werk te kry, etc. etc. etc. Bottomline, ons is hier om te bly! #18andfoknkeen birthday party: 2 Oct at Loftus Park. Get tickets now: bit.ly/18andfoknkeen Francois van Coke Valkie Van Coke






Kaapstad/Stellenbosch date added tot die #18andfoknkeen birthday celebrations. Tickets from iTickets.co.za here bit.ly/3jplUNc


Vrydag is uitverkoop. Kry jou kaartjie vir 9 Oct hier voor dit te laat is: bit.ly/3t3h9fy (slegs 170 kaartjies beskikbaar) Francois van Coke Valkie Van Coke


Lekker Jozi! See you soon. Kry jou ticket hier: bit.ly/3zGhKpI Francois van Coke Valkie Van Coke








